Developing a framework for identifying and assessing data quality issues in asset management decision-making

Date
2015-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Assets allow organizations to achieve their strategic objectives. Asset management translate these objectives into asset related decision and actions. A key enabler of asset management decision-making is data. Data quality, however, is a common challenge faced by many organizations, especially in the asset-intensive industry. This problem is compounded by the multitude of business intelligence systems and data standards competing for market share in some subset of an organization’s data pipeline. With rapidly increasing data volumes and global competition demanding optimal management of assets, data quality is a problem that all asset mangers will have to face. With the release of the ISO 55000 series of international standards for asset management in February 2014, many asset managers will seek to implement a compliant asset management system. The ISO 55000, however, intends to be applicable to the broadest range of assets, organizations and cultures and therefore does not provide specific technical requirements. Previous studies have attempted to provide such technical requirements for data quality in asset management and subsequently contributed one more standard or system to an already crowded market. Asset managers’ continued struggle with data quality is thus not due to a lack of standards or systems. In fact, the many competing and often incompatible systems and standards are one of the many reasons for poor data quality. The severity of data quality issues and their impact on asset management decision-making were observed in a Southern African diamond mine. A preliminary literature review confirmed that these observations were not isolated. Data quality, however, was also found to be a complex and contextspecific problem, especially in asset management. Thus, instead of developing yet another standard or system to either replace or provide compatibility between existing systems, this study adopts a pragmatic approach to develop a framework to help asset managers identify their most critical data quality issues. To answer the question of what such a framework would look like, a pragmatic research approach was adopted. The framework and its components were developed through an iterative cycle of development and evaluation. Applicable knowledge from a comprehensive literature review assured innovation and the business needs from the diamond mine case study ensured that the solution is relevant. The study found that the framework requires three components to be of value. The three components are: (1) a data pipeline reference model, (2) a methodology to guide asset managers in collecting the relevant data and (3) a tool to help asset managers populate their data pipeline model and identify data quality issues. The usefulness (which is the measure of value in the pragmatic world view) of the framework was demonstrated by applying the framework in practice and fixing the critical data quality issues that it identified. The modular nature of the framework allows future studies to be carried out to integrate the framework with various other disciplines to not only identify data quality issues, but also systematically address them. The hope is that this framework will eventually become part of a larger, pragmatic approach to allow asset managers to implement an ISO 55001 compliant asset management system.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Bates laat organisasies toe om hul strategiese doelwitte te bereik. Batebestuur omskep hierdie doelwitte na bate-verwante besluite en aksies. Data speel ’n sleutelrol in batebestuur-besluitneming. Die kwaliteit van data is egter ’n al groter-wordende uitdaging vir baie organisasies, veral in die bate-intensiewe bedryf. Hierdie probleem word vererger deur die menigte inligtingstelsels en standaarde wat meeding vir ’n aandeel in ’n organisasie se data-pyplyn. Met die vinnig toenemende data volumes en globale mededingendheid wat optimale bestuur van bates vereis, is data-kwaliteit ’n probleem wat alle batebestuurders sal moet trotseer. Die publikasie van die ISO 55000-reeks van internasionale standaarde vir batebestuur in Februarie 2014, beteken dat al meer batebestuurders ’n batebesuutstelsel wat hieraan voldoen sal will implementeer. Die ISO 55000 standaard strewe daarna om van toepassing op die grootste verskeidenheid bates, organisasies en kulture te wees. ISO 55000 voorsien dus nie spesifieke tegniese vereistes nie. Vorige studies het al gepoog om hierdie tegniese vereistes vir die kwaliteit van data in batebestuur te ontwikkel. Hulle het egter slegs daarin geslaag om nog ’n stelsel of standaard by te dra tot die reeds oorvol mark. Batebestuurders se voortgesette stryd met die kwaliteit van data is nie as gevolg van ’n gebrek aan stelsels of standaarde nie. Trouens, die baie mededingende en dikwels onversoenbare stelsels en standaarde is een van die baie redes vir die lae kwaliteit van data. Die erns van data kwaliteitkwessies en hul impak op batebestuur-besluitneming is in ’n Suider-Afrikaanse diamantmyn waargeneem. ’n Aanvaklike literatuuroorsig het bevestig dat hierdie waarnemings nie ’n geïsoleerde geval was nie. Boonop is bevind dat kwaliteit van data ’n komplekse en konteks spesifieke probleem is, veral in batebestuur. So, in stede van die ontwikkeling van nog ’n standaard of stelsel om óf huidige stelsels te vervang óf te versoen, neem hierdie studie ’n pragmatiese benadering. Hierdie studie poog dus om ’n raamwerk te ontwikkel wat batebestuurders help om hul mees kritieke datakwaliteitsprobleme te identifiseer. ’n Pragmatiese navorsingsmetodolgie word ingespan om die vraag oor hoe so ’n raamwerk sal lyk te beantwoord. Die raamwerk en sy komponente is ontwikkel deur ’n iteratiewe siklus van ontwikkeling en evaluering. Toepaslike kennis uit ’n omvattende literatuurstudie het die nodige fokus verseker terwyl die sake-behoeftes van die diamantmyn relevansie verskaf het. Die studie het bevind dat die raamwerk drie komponente vereis om van waarde te wees. Die drie komponente is: (1) ’n data-pyplyn verwysingsmodel, (2) ’n metode wat batebestuurders lei in die versameling van die data en (3) ’n program om batebestuurders te help om hul data-pyplyn model te voltooi en sodoende datakwaliteitsprobleme te identifiseer. Die nut (wat ’n maatstaf van waarde in die pragmatiese wêreldbeskouing is) van die raamwerk is gedemonstreer deur die toepassing van die raamwerk in praktyk. Kritieke datakwaliteitsprobleme is beide geidentifiseer en aangespreek. Die studie het ook bevind dat die pragmatiese benadering nie net gehelp het met ’n unieke verstaan van die probleem nie, maar ook die studie in staat gestel het om bydraes te maak tot die navorsingskennispoel. Die modulêre aard van die raamwerk moedige toekomstige studies aan om die raamwerk met ander dissiplines te integreer om nie net die datakwaliteitskwessies te identifiseer nie, maar ook stelselmatig aan te spreek. Die hoop is dat hierdie raamwerk uiteindelik deel van ’n groter, pragmatiese benadering sal word wat die implementering van ’n ISO 55001 voldoende batebestuurstelsel vergemaklik.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
Data quality issues framework, Asset management decision-making -- Data quality, Southern African diamond mine -- Case study, UCTD
Citation