Die leksikografiese aanbieding en behandeling van vaste uitdrukkings

Date
2013
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau of the WAT
Abstract
Vir leksikograwe is dit belangrik om in hulle besluite oor die insluiting van vaste uitdrukkings in hulle woordeboeke vertroud te wees met die status van vaste uitdrukkings as volwaardige leksikale items. Hierdie status behoort 'n invloed te hĂȘ op die manier waarop vaste uitdrukkings aangebied en behandel word. Na aanleiding van die behandeling in bepaalde woordeboeke word daar in hierdie artikel aangevoer dat vaste uitdrukkings lemmastatus in woordeboeke moet kry en wel deur as sublemmata opgeneem te word in 'n geneste teksblok wat geheg word aan die artikel van 'n lemma wat 'n sleutelwoord uit die vaste uitdrukking verteenwoordig. Die behandeling moet van 'n omvattender aard wees as wat tans die geval is in algemene woordeboeke. 'n Fokus op leksikografiese funksies vra om die insluiting van sekere aanduidertipes in die behandeling. Dit sluit onder meer etimologiese data in, asook eksplisiete leiding ten opsigte van kultuurgebonde vaste uitdrukkings.
In their decisions regarding the inclusion of fixed expressions in their dictionaries it is important for lexicographers to be familiar with the status of fixed expressions as fully-fledged lexical items. This status should have an influence on the way in which fixed expressions are presented and treated. With reference to the treatment allocated to fixed expressions in a few dictionaries it is argued in this paper that they should be awarded lemma status in dictionaries. It is proposed that fixed expressions should be included as sublemmata, presented in a nested text block that is attached to the article of a lemma representing a keyword from the fixed expression. Their treatment should be more comprehensive than what is currently found in prevailing general dictionaries. A focus on lexicographic functions demands the inclusion of certain item types in the treatment of fixed expressions. This includes etymological data as well as much more explicit guidance with regard to culture-bound lexical items.
Description
CITATION: Gouws, R. H. 2013. Die leksikografiese aanbieding en behandeling van vaste uitdrukkings. Lexikos, 23:135-149, doi:10.5788/23-1-1208.
The original publication is available at http://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/1208
Keywords
Lexicography
Citation
Gouws, R. H. 2013. Die leksikografiese aanbieding en behandeling van vaste uitdrukkings. Lexikos, 23:135-149, doi:10.5788/23-1-1208.