Non-Intrusive Audible Quick Response Code for media application

Date
2015-02
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study details the design of an audible QR Code. The audible QRCode seeks to increase the rate of information exchanged in a human interaction and increase the quality of communication by altering the delivery medium of a QRCode. The delivery medium is changed from a two dimensional bar code to a audio signal. The design is discussed in detail grounded on telecommunication theory including signal modulation, packet construction and error correction. Three techniques were tested in order to reduce the possible intrusive characteristics of the audible QR Code on media content. The commercial uses of the audible QR Code is discussed as well as possible competitions and the advantages it has over the traditional visual QR Code.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie verduidelik die ontwerp van ’n hoorbare QR-Kode. Die hoorbare QR-Kode se doel is om die hoeveelheid inligting wat verruil word gedurende menslike interaksies te verhoog en ook om die kwaliteit van die kommunikasie te verbeter deur die afleweringsmedium van ’n QR-kode te verander. Die medium word verander van n visuele tweedimensionele streepkode na ’n klanksein. Die ontwerp word in diepte bespreek gegrond op die telekommunikasie teorie wat seinmodulasie, datapakkonstruksie en foutkorreksie insluit. Daar word drie tegnieke getoets wat ontwerp is om die indringende eienskappe van die Hoorbare QR-Kode te verminder. Die kommersi¨ele gebruike van die Hoorbare QR-Kode word bespreek, so ook moontlike kompetisie en die voordele wat die Hoorbare QR-kode besit bo die tradisionele visuele QR-kode.
Description
Thesis (MMus) -- University of Stellenbosch, 2015.
Keywords
Audible code, Quick response code, Bluetooth, UCTD
Citation