2015-12-31 Effective public leadership to drive organisational change in the public health sector in order to improve service delivery : the case of the Western Cape Department of Health

Date
2015-04
Authors
Isaacs, Rafeeqah
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The goal of this research was to investigate effective leadership that drives organisational change in the public health sector to meet the changing environmental needs to improve service delivery within the Western Cape Department of Health. Organisational change in the public health sector must lead to improved public health service delivery. The role of leadership is to deal with incompetent personnel as they are the cause of problems regarding inadequate service delivery. Leadership must contribute to the main areas where competency development needs to take place. Healthcare 2030 requires transformational leadership from the ranks of managers and clinicians for collective and distributed leadership across all levels of organisations. The research methodology used in this study was a combination of qualitative and quantitative research methodologies. The methodology included an empirical investigation in the form of a literature review and a preliminary semi-structured interview as well as a nonempirical investigation. The empirical investigation was conducted by using semi-structured interviews as well as a survey questionnaire which was designed to gather information focussing on leader personality traits, task-related traits and understanding the organisation. This study specifically focussed on effective public leadership to drive organisational change in the health sector and to improve service delivery. The results provide support for a cohesive trait-behavioural model of leadership effectiveness. In general, leadership traits associated with task competence are related to task-oriented leadership behaviours, which improve performance-related leadership outcomes. Effective leadership in the public health sector that drives organisational change is based on the general personality traits of a leader, task-related traits and understanding the organisation. These are the elements that are important for effective public leadership to improve service delivery.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie navorsing was om doeltreffende leierskap, wat organisatoriese verandering in die openbare gesondheidsektor teweeg kan bring, te ondersoek. Sodoende kan in die veranderende omgewingsbehoeftes voorsien word en kan die Wes-Kaapse Department van Gesondheid verbeter. Organisatoriese verandering in die openbare gesondheidsektor moet tot verbeterde openbare gesondheidsdienslewering lei. Die rol van leierskap is om onbekwame personeel te hanteer omdat hulle die oorsaak van probleme met betrekking tot onvoldoende dienslewering is. Leierskap speel ‘n sleutelrol in die bevordering van bevoegdheidsontwikkeling. Healthcare 2030 vereis transformerende leierskap uit die geledere van bestuurders en dokters oor alle vlakke van organisasies heen. Die navorsingsmetodologie wat in hierdie studie gebruik is, was ’n kombinasie van kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsmetodologieë. Die metodologie het ’n empiriese ondersoek in die vorm van ’n literatuuroorsig en ’n voorafgaande semi-gestruktureerde onderhoud asook ’n nie-empiriese ondersoek, ingesluit. Die empiriese ondersoek is uitgevoer deur van semi-gestruktureerde onderhoude en ’n opnamevraelys gebruik te maak. Die vraelys is ontwerp om inligting met betrekking tot leiers se persoonlikheidseienskappe, taakverwante eienskappe en ’n begrip van die organisasie te ondersoek. Hierdie studie het spesifiek op doeltreffende openbare leierskap gefokus om organisatoriese verandering in die gesondheidsektor te bewerkstellig en dienslewering te verbeter. Die resultate ondersteun ’n samehangende eienskapgedragmodel van leierskapdoeltreffendheid. Oor die algemeen is leierskapeienskappe wat met taakbevoegdheid geassosieer word, verwant aan taakgeöriënteerde leierskapgedrag wat prestasieverwante leierskapuitkomste verbeter. Doeltreffende leierskap in die openbare gesondheidsektor wat organisatoriese verandering dryf, is gegrond op die algemene persoonlikheidseienskappe van ’n leier, taakverwante eienskappe en ’n begrip van die organisasie. Dit is die elemente wat belangrik is vir doeltreffende openbare leierskap om dienslewering te verbeter.
Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
Public health administration -- South Africa -- Western Cape, Health care reform -- South Africa -- Western Cape, UCTD
Citation