The characterisation of the catalytic activity of human steroid 5α-reductase towards novel C19 substrates
Date
2015-02-25, 2015-04
Authors
Quanson, Jonathan Luke
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study describes:
• The UPLC-MS/MS analyses and quantification of novel 5α-reduced steroids using
response factors.
• The kinetic characterisation of human steroid 5α-reductase type 1 (SRD5A1),
expressed in HEK-293 cells, towards 11OHA4 and 11OHT and their keto derivatives
by progress curve analysis.
• The subcloning, transformation and functional expression of SRD5A1 in the yeast
expression system, P. pastoris.
• The conversion of 11OHA4 and 11OHT and their keto derivatives by SRD5A1
expressed in P. pastoris.
• The endogenous enzymatic activity in P. pastoris towards the 5α-reduced metabolites
in the 11OHA4- and alternate 5α-dione pathways.
• The potential application of P. pastoris as a biocatalyst in the production of 5α-
reduced C19 steroids.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie ondersoek beskryf: • Die UPLC-MS/MS analise en kwantifisering van nuut-ondekte 5α-gereduseerde steroïede met behulp van responsfaktore. • Die kinetiese karakterisering van menslike steroïed 5α-reduktase tipe 1 (SRD5A1), uitgedruk in HEK-293 selle, vir 11OHA4 en 11OHT en hul ketoderivate deur middel van progressiekurwe-analise. • Die subklonering, transformasie en funksionele uitdrukking van SRD5A1 in die gis P. pastoris. • Die omsetting van 11OHA4 en 11OHT en hul ketoderivate deur SRD5A1 uitgedruk in P. pastoris. • Die omsetting van 5α-gereduseerde steroïede in die 11OHA4 en alternatiewe 5α-dioon paaie deur endogene ensieme in P. pastoris • ‘n Ondersoek na die toepassing van die gisuitdrukkingstelsel as ‘n moontlike OR potensiële biokatalis vir die produksie van 5α-gereduseerde C19 steroïede.

Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2015.
Keywords
Prostate -- Cancer -- Treatment, Steroidogenesis, Pichia pastoris, Yeast expression system, UCTD