An assessment of climate change science literacy and climate change pedagogical literacy of geography teachers in the Western Cape

Anyanwu, Raymond Ndubisi (2015-04)

Thesis (PhD)--Stellenbosch University 2015.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This survey research employed a criterion-referenced multiple-choice questionnaire to collect data from 194 FET Geography teachers in the Western Cape province to assess their level of literacy in both climate change science and climate change pedagogy, and to determine the influence of gender, age, qualification, specialisation, experience, grade mostly taught, their experience in providing instruction on climate change and the location of their school. Aspects of climate change science assessed include: climate processes and probable causes of climate change; climate change impacts; and climate change responses. Aspects of climate change pedagogy assessed include: the aims and significance of climate change education; and constructivist teaching principles and practice. The collected data was analysed using percentage frequencies to determine the teachers‟ level of literacy in climate change science and climate change pedagogy; the Mann-Whitney and Kruskal-Wallis tests were used to determine the influence of the mediating variables on climate change science literacy and climate change pedagogical literacy, respectively. The results indicate that Geography teachers in the Western Cape Province demonstrated „High‟ literacy in climate change science and „Low‟ literacy in climate change pedagogy. Factors such as school location, gender, age and teaching experience were found to have a significant influence on climate change science literacy; whereas qualification, specialisation, grade mostly taught and experience in providing instruction on climate change did not. Conversely, teaching experience and grade mostly taught had a significant influence on climate change pedagogical literacy; whereas school location, gender, age, qualification, specialisation and experience in providing instruction on climate change did not. Based on these findings, it is recommended that professional development interventions in climate change pedagogy are required in order to expose Geography teachers to the aims and significance of climate change education and methods of facilitating problem-based, learner-centred instruction on climate change.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie opnamenavorsing het gebruik gemaak van ‟n kriteriumverwysing- meerkeusige vraelys om data by 194 VOO Aardrykskunde onderwysers in die Wes-Kaap provinsie te versamel om hulle vlak van geletterdheid in beide die wetenskap en pedagogie van klimaatsverandering te bepaal en om die invloed van geslag, ouderdom, kwalifikasie, spesialisasie, ervaring, graad wat die meeste onderrig is, hulle ervaring van onderrig oor klimaatsverandering en die ligging van hulle skool te bepaal. Aspekte van klimaatsverandering wat geassesseer is, het klimaatsprosesse en moontlike oorsake van klimaatsverandering, impakte van klimaatsverandering en reaksies op klimaatsverandering ingesluit. Aspekte van die pedagogie van klimaatsverandering wat geassesseer is, het die doelwitte en betekenisvolheid van opvoeding oor klimaatsverandering en konstruktivistiese onderrigbeginsels en -praktyk ingesluit. Die versamelde data is met persentasiefrekwensie geanaliseer om die onderwysers se vlak van geletterdheid in die wetenskap en pedagogie van klimaatsverandering te bepaal; die Mann-Whitney en Kruskal-Wallis toetse is gebruik om die invloed van bemiddelende veranderlikes op geletterdheid met betrekking tot die wetenskap en pedagogie van klimaatsverandering onderskeidelik te bepaal. Die resultate dui aan dat Aardrykskunde-onderwysers in die Wes-Kaap „Hoë‟ geletterdheid in die wetenskap van klimaatsverandering en „Lae‟ geletterdheid in die pedagogie van klimaatsverandering getoon het. Faktore soos ligging van die skool, geslag, ouderdom en onderrigervaring het ‟n betekenisvolle invloed op geletterdheid in klimaatsverandering gehad, terwyl kwalifikasie, spesialisasie, graad wat die meeste onderrig is en ervaring van onderrig oor klimaatsverandering nie so ‟n invloed gehad het nie. In teenstelling het onderrigervaring en graad wat die meeste onderrig is, ‟n betekenisvolle invloed op geletterdheid in klimaatsverandering gehad, terwyl ligging van die skool, geslag, ouderdom, kwalifikasie, spesialisasie en ervaring van onderrig oor klimaatsverandering nie so ‟n invloed gehad het nie. Op grond van hierdie resultate kan gesê word dat professionele ontwikkelingsingrypings in die pedagogie van klimaatsverandering nodig is om Aardrykskunde-onderwysers bloot te stel aan die doelwitte en belangrikheid van onderwys oor klimaatsverandering en metodes om probleemgebaseerde, leerdergesentreerde onderrig oor klimaatsverandering te fasiliteer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/96831
This item appears in the following collections: