Wie rig jou af in besigheid?

Swart, Clayton (2012-04)

Article

AFRIKAANSE OPSOMMING: ’n Afrigter is nie meer net vir die Springbokke, Proteas of Bafana-Bafana beskore nie. ’n Toenemende aantal maatskappye maak nou van ’n bestuursafrigter gebruik om hul bestuurders en beste personeel te help om beter resultate te lewer. CLAYTON SWART peil die gewildheid van dié praktyk.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/96539
This item appears in the following collections: