Steyn Heckroodt: strategiekenner, denkleier, leermeester

Smith, Cherice (2014-10)

Article

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die USB MBA- en PhD-alumnus dr Steyn Heckroodt het ’n groot jaar agter die rug. Hy het in 2013 sy boek oor strategiese insigte bekendgestel en hy is as buitengewone senior lektor by die USB aangestel. Hy gee ook klas by die USB se bestuursontwikkelingsmaatskappy (USB-BO) en oorsee – en dit alles terwyl hy saam met sy vrou hul konsultasiemaatskappy bedryf. Cherice Smith het met hom gesels.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/96503
This item appears in the following collections: