Employing sense-appealing images in sermons for the younger generation in South Korea

Seo, Yun (2014-12)

Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2014.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This research began because of a concern that most Korean churches are not applying sense-appealing images in sermons. Only a number of Korean churches make use of sense-appealing images in sermons and this context promotes many problems. The applying of the sense-appealing images in sermons would be able to remedy the problem that the Korean preachers have, as it could be a solution to using a method when preaching to the younger generation. Presently, many youth group leaders of preachers have a challenging experience because of the communication difficulty between them and the youths. The younger generation finds the sermons tedious and uninteresting because of the preacher‘s monotonous pattern and traditional format of the sermons. These traditional types of sermons cause various issues between the preachers and the younger generation.

AFRIKKANSE OPSOMMING: Hierdie navorsing het begin uit die kommer dat meeste Koreaanse kerke nie beelde in preke ontplooi wat die sintuie aangryp nie. Slegs enkele Koreaanse kerke maak gebruik van sintuiglike-aanlokkende beelde in kerke en hierdie tipe konteks lei tot vele probleme. Die toepassing van sintuiglike-aanlokkende beelde in preke sal die probleem wat Koreaanse predikers het oplos, aangesien dit die oplossing kan wees met die oog op 'n metode om vir die jonger generasie te preek. Baie leiers van jeuggroepe of predikers beleef vandag die uitdagende ervaring vanweë die problematiese kommunikasie tussen hulle en die jeug. Die jonger generasie vind die preke vervelig en oninteressant as gevolg van die prediker se monotone aanbieding en die tradisionele formaat van die preke. Hierdie tradisionele tipe preke lei tot verskeie twispunte tussen die predikers en die jonger generasie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/96045
This item appears in the following collections: