"It is not only the guilty who suffer" : exploring gender, power and moral politics through the contagious diseases acts in the Cape Colony, c1868-1885

Beukes, Danike Nanine (2014-12)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study deals with the build-up to, and resultant reactions against, regulating sexual practices in the Cape Colony, especially the Contagious Diseases Acts in 1868 and 1885. The focus will be on the existence of venereal disease as a colonial epidemic. The wider context in terms of Britain, India, Hong Kong, Singapore and Australia will also be taken into account. The research is based on a theoretical framework made up of three components; gender, power and moral politics. The role of gender will be looked at through the existence of the double standard and the prostitute. Power and the existing relations between the colonies and the colonisers will be looked at by addressing the issue of race, superiority and the exportation of the colonial mindset. Moral politics will be analysed through the discussion of purity campaigns, women’s role in society and the medical aspect of politics. Within this thematic framework, the focus of the study will then move to the Cape Colony and the existence of regularity practices there. This study seeks to establish the ways in which regulation developed at the Cape and in doing so hopes to contribute to the existing historiography.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie fokus op die aanloop tot en die daaropvolgende reaksies ten opsigte van regulatoriese sekspraktyke, waarvan die bekendste die Aansteeklike Siektes Wette van 1869 en 1885 was. Daar word na die bestaan van veneriese siekte as ‘n koloniale epidemie gekyk. Die breër konteks van Brittanje, Indië, Hong Kong, Singapoer en Australië word ook in ag geneem. Die navorsing is gebaseer op ‘n teoretiese raamwerk van drie komponente: geslagtelikheid (“gender”) , mag en morele politiek. Die rol van geslagtelikheid word betrag na gelang die bestaan van dubbele standaarde en die prostituut. Mag en die bestaande verhoudinge tussen die koloniseerders en die wat gekoloniseer, word aangespreek deur te let op die kwessie van ras, meerderwaardigheid en die toepassing van ‘n koloniale denkpatroon. Morele politiek word ontleed deur te let op die bespreking van kuisheid kampanjes, vroue se rol in die samelewing en die mediese aspekte van politiek. Binne hierdie teoretiese raamwerk word die bestaan van regulatoriese praktyke in die Kaapkolonie bespreek. Die studie poog om vas te stel op welke wyses regulatoriese praktyke in die Kaapkolonie ontwikkel het en sodoende word gepoog om ‘n bydrae tot die bestaande historiografie te maak.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/95934
This item appears in the following collections: