Laparoscopic surgery for rectovaginal endometriosis : a retrospective descriptive study from a single centre

Date
2014-12
Authors
Gooding, Matthew Simon
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Background Rectovaginal endometriosis accounts for 5-10% of cases of endometriosis and constitutes one of the forms of deep infiltrating endometriosis. . Deep infiltrating endometriosis involving the bowel is most frequently encountered in the rectovaginal septum and is considered to be the most severe form of the disease and the most difficult to treat surgically owing to its invasive nature. There are currently no studies on this topic pertaining to a South African context. Study Objective To document the outcomes in 112 patients undergoing laparoscopic surgery for rectovaginal endometriosis. Methods A retrospective audit of 112 women undergoing laparoscopic surgery for rectovaginal endometriosis at Vincent Pallotti's Aevitas Fertility Clinic was undertaken. Eligibility was established by identifying women from a surgical database based on medical aid coding as well as a review of individual case notes. Patients were telephonically contacted to gather any missing information and to assess further outcomes. Design Classification Study number S11/11/036. This study was approved by the Health Research Ethics Committee at Stellenbosch University and was conducted according to ethical guidelines and principles of The International Declaration of Helsinki, South African Guidelines for Good Clinical Practice and the Medical Research Council (MRC) Ethical Guidelines for Research. Setting Vincent Pallotti’s Aevitas Reproductive Medicine Clinic Patients 112 consecutive patients suffering from rectovaginal endometriosis Interventions: Laparoscopic surgery for treatment of deep infiltrating, namely rectovaginal endometriosis Measurements and Main Results Primary outcome: Complications of laparoscopic surgery for rectovaginal endometriosis included one patient requiring a blood transfusion (0,9%), three cases of rectovaginal fistula (2,7%), two bowel injuries (1,8%)-detected and managed intra-operatively , one ureteric injury (0,9%), one pelvic abscess (0,9%) and the need for three urgent re-operations (2,68%). Secondary outcome: Of the 71 patients desiring fertility 39 (54,9%) fell pregnant of which 27 (69,2%) were spontaneous. Conclusion To our knowledge this is the first study assessing surgical outcomes in the management of deep infiltrating endometriosis from South Africa. These outcomes are in keeping with complication rates quoted in the international literature. Most of the surgery was performed using the shaving technique, in keeping with international trends, whilst fourteen cases required the performance of a segmental resection owing to extensive disease. In trained hands laparoscopic surgery is a valid management option in the management of rectovaginal endometriosis.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond Vyf tot tien persent van alle endometriose gevalle kan toegeskryf word aan rektovaginale endometriose. Dit word beskou as een van die vorme van diep infiltrerende endometriose. Diep infiltrerende endometriose van die derm kom meestal in die rektovaginale septum voor en word as die ernstigste vorm van die siekte beskou. Dit is die moeilikste om chirurgies te behandel weens sy indringende aard. Daar is tans geen studies beskikbaar oor hierdie onderwerp in die Suid-Afrikaanse konteks nie. Doel van die studie Om die uitkomste te dokumenteer van 112 pasiënte wat laparoskopiese chirurgie vir rektovaginale endometriose ondergaan het. Metodes 'n Retrospektiewe oudit is by Vincent Pallotti se Aevitas Fertiliteitskliniek gedoen van 112 vroue wat laparoskopiese chirurgie vir rektovaginale endometriose ondergaan het. Geskikte pasiënte is geïdentifiseer vanaf 'n chirurgiese databasis gebaseer op mediese kodering, sowel as vanaf 'n oorsig van pasiënt notas. Pasiënte is telefonies genader om ontbrekende inligting in te samel en verdere uitkomste te evalueer. Klassifikasie Ontwerp Studie nommer S11/11/036. Hierdie studie is deur die Gesondheids Navorsing Etiese Komitee van die Universiteit van Stellenbosch goedgekeur en uitgevoer volgens die etiese riglyne en beginsels van die Internasionale Verklaring van Helsinki, Suid-Afrikaanse Riglyne vir Goeie Kliniese Praktyk en die Mediese Navorsingsraad (MNR) se Etiese Riglyne vir Navorsing. Instelling Vincent Pallotti se Aevitas Reproduktiewe Medisyne Kliniek Pasiënte 112 agtereenvolgende pasiënte met rektovaginale endometriose. Ingrepe: Laparoskopiese chirurgie vir die behandeling van diep infiltrende, rektovaginale endometriose. Resultate Primêre uitkoms: Komplikasies van laparoskopiese chirurgie vir rektovaginale endometriose het ingesluit: een pasiënt wat 'n bloedoortapping benodig het (0,9%), drie gevalle van rektovaginale fistels (2,7%), twee dermbeserings (1,8%) - intraoperatief gediagnoseer en herstel, een ureter besering (0,9%), een bekkenabses (0,9%) en drie dringende herhaal operasies (2,68%). Sekondêre uitkoms: Van die 71 pasiënte wat fertiliteit verlang het: 39 (54,9%) het swanger geraak, waarvan 27 (69,2%) spontaan was. Gevolgtrekking Sover ons kennis strek, is dit die eerste Suid-Afrikaanse studie waar daar na die chirurgiese uitkomste in die behandeling van diep infiltrerende endometriose gekyk is. Hierdie uitkomste stem ooreen met internasionale literatuur in terme van komplikasie syfers. Die meeste van die operasies is uitgevoer met behulp van die skeer-tegniek, in ooreenstemming met internasionale tendense, terwyl veertien gevalle segmentele reseksies vereis het weens uitgebreide siekte. In goed opgeleide hande is die laparoskopiese behandeling van rektovaginale endometriose ‘n geldige behandelings opsie.
Description
Thesis (MMed)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Laparoscopic surgery, Endometriosis, Dissertations -- Medicine, Theses -- Medicine, Dissertations -- Obstetrics and gynaecology, Theses -- Obstetrics and gynaecology
Citation