Die pop-Bybel vandag

Date
2013
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch University
Abstract
Die popularisering van die Bybel, die pop-Bybel, is vandag ʼn algemene verskynsel. In die analisering van die pop-Bybel kan op verskillende wins- en gevaarpunte gewys word. Die belang van ʼn dialogiese verstaan van die verhouding tussen Bybel en populêre kultuur is geleë daarin dat die impak van albei na waarde geskat kan word.
Description
CITATION: Punt, J. 2013. Die pop-Bybel vandag. Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 54(1-2):1-12, doi:10.5952/54-1-2-315.
The original publication is available at http://ngtt.journals.ac.za
Keywords
Bible -- Criticism, interpretation, etc.
Citation
Punt, J. 2013. Die pop-Bybel vandag. Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 54(1-2):1-12, doi:10.5952/54-1-2-315.