The infinitude of beauty as expression of the beauty of the infinite? : a critical evaluation of the use of the analogia entis in the theological aesthetics of David Bentley Hart

Havenga, Marnus (2014-04)

Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2014.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The purpose of this study is to investigate if American Orthodox theologian David Bentley Hart's use of the classical Thomistic principle of the analogia entis (in his monograph The Beauty of the Infinite: The Aesthetics of Christian Truth), can be deemed to be a valid, responsible and beneficial manner of affirming a continuity between the beauty of God and the beauty of creation, and opposing the seemingly problematic worldview of dualism. After reviewing a selection of works in the field of theological aesthetics, this study is conducted both as a historical analysis and a systematic exposition on the analogia entis, by critically examining the use (and critique) of analogy and the analogy of being in Greek (Aristotle), Scholastic (Thomas Aquinas) and 20th century thought (Erich Przywara, Karl Barth and Hans Urs von Balthasar), before inspecting and ultimately affirming David Bentley Hart’s own use thereof (in regards to the beauty of God and the beauty of creation).

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om ondersoek in te stel of die Amerikaanse Ortodokse teoloog David Bentley Hart se gebruik van die klassieke Thomistiese beginsel van die analogia entis (in sy monografie The Beauty of the Infinite: The Aesthetics of Christian Truth) as geldige, verantwoordelike en voordelige wyse geag kan work om 'n kontinuïteit tussen die skoonheid van God en die skoonheid van die skepping te bevestig, en sodoende die oënskynlike problematiese wêreldbeskouing van dualisme aan te spreek. Na die beskouing van 'n reeks werke in die veld van teologiese estetika, fokus hierdie studie op beide die historiese analise en die sistematiese uiteensetting van die analogia entis, deur die gebruik (en ook kritiek) van analogie en die synsanalogie in Griekse (Aristoteles), Skolastiese (Thomas Aquinas) en 20ste eeuse denke (Erich Przywara, Karl Barth en Hans Urs von Balthasar) onder die loep te neem, waarna David Bentley Hart se eie gebruik daarvan (in terme van die skoonheid van God en die skoonheid van die skepping) ondersoek en uiteindelik bevestig word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/86700
This item appears in the following collections: