Gegen-Stimmen/Gegen-Blicke : Zeitgenössische literarische (De-)Konstruktionen deutsch-afrikanischer Identitäten

Schneider, Stefanie Maria (2014-04)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates counter-voices, counter-gazes and (de-)constructions of German-African identities in contemporary German literature. In extended application of postcolonial concepts it examines the way in which post-colonial views and counter-views on Germany and Africaare produced and how in the process alternative identities are created and negotiated. Analyzing poetry, short stories and novels by Black German authors (May Ayim, Ika Hügel-Marshall, ManuEla Ritz and Olumide Popoola) as well as by African literary voices writing in German (El Loko, Daniel Mepin, Philomène Atyame and Luc Degla), the thesis looks at and evaluates strategies of literary hybridization, responses to and deconstructions of the colonial imaginary, transcultural positioning and world literary perspectives.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek enkele teenstemme, teenblikke en (de-)konstruksies van Duits-Afrika identiteite spruitend uit Duitsland en dié uit Afrika in hedendaagse Duitse literatuur. Deurʼn uitgebreide toepassing van postkoloniale konsepte,ondersoek die tesis die wysewaarop die post-koloniale sienings en teenstandpunte oor Duitsland en Afrika geproduseer word en hoe in die proses alternatiewe identiteite geskep en onderhandel word. Deur die ontleding van gedigte, kortverhale en romans deur swart Duitse skrywers (May Ayim, Ika Hügel-Marshall, ManuEla Ritz en Olumide Popoola) sowel as Duitse werke deur literêre stemme uit Afrika (El Loko, Daniel Mepin, Philomène Atyame en Luc Degla), bekyk en evalueer die tesis strategieë van literêre verbastering, antwoorde op en dekonstruksies van die koloniale denkbeeldige, transkulturele plasing en wêreld literêre perspektiewe.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/86404
This item appears in the following collections: