From incarceration to successful reintegration : an ethnographic study of the impact of a halfway house on recidivism amongst female ex-offenders

Van Wyk, Stephanie Anne (2014-04)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis examines the psychological and social reasons for recidivism among women offenders of the law and explores the impact halfway houses could have on reducing recidivism in SA. Despite the problem of high crime and offender recidivism in SA there is a lack of research into projects within the country that are attempting to address the situation. This paper ascribes to be an authentic voice from one who has had the unique opportunity of observing the SA prison system from within, over a period of 15 years, and one who has sought to assist ex-offenders in their reintegration from prison to society by providing support once outside of prison over the past 10 years. The thesis is auto-ethnographic in design and method. This research examines the reasons for criminal acts among women and seeks to investigate and determine the unique complexities surrounding women and crime. A high prevalence of sexual and physical abuse is corroborated as common precursors to conduct problems in female offenders, while mental ill health is found to be marked among women in prison. Recommendations are made for the establishment of halfway houses in SA and strategies are suggested for the development of such halfway houses.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling ondersoek die sielkundige en sosiale redes vir residivisme onder vroue oortreders van die wet en ondersoek die impak wat halfweghuise kan hê op die vermindering van residivisme in Suid-Afrika. Ten spyte van die probleem van hoë misdaad en residivisme in Suid-Afrika is daar nie baie geskryf oor projekte in die land wat probeer om die situasie aan te spreek nie. Hierdie verhandeeling is geskryf om 'n outentieke stem te wees van ‘n persoon wat ‘n unieke geleentheid het om die Suid-Afrikaanse gevangenis stelsel van binne af te sien oor 'n tydperk van 15 jaar, en wat poog om die probleem wat ex-oortreders vind met herintegrasie uit die tronk deur middel van ondersteuning buite die tronk vir die afgelope 10 jaar. Die verhandeling is outo-etnografies in ontwerp en metode. Hierdie tesis neem die redes in ag van kriminele dade onder vroue en poog om die unieke kompleksiteit rondom vroue en misdaad te ondersoek. Die navorsing staaf 'n hoë voorkoms van seksuele en fisiese mishandeling as 'n gemeenskaplike voorloper probleem in vroulike oortreders. Geestesgesondheid is waar geneem onder vroue in die tronk. Die idee van halfweghuise in die Suid-Afrikaanse gemeenskap is op die been gebring. Die artikel stel verder strategie vir die ontwikkeling van die halfweghuise in Suid-Afrika voor.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/86401
This item appears in the following collections: