Factors preventing the uptake of HIV counseling and testing (HCT) programmes : the case of the Industrial Development Corporation in Johannesburg, South Africa
Date
2014-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: HIV counseling and testing (HCT) is a cornerstone of both HIV prevention and care in South Africa, but only one in five South Africans who are aware of HCT services have been tested for HIV and hence the uptake is reportedly low. This study investigated factors that prevent the uptake of HCT programme in the workplace. Specific factors that were looked at include: fear of learning about one‟s HIV status, HIV-stigma and discrimination and knowledge of and attitudes towards HCT. The study employed descriptive survey design; anonymous questionnaires were randomly distributed irrespective of age, gender, marital status, race, educational level, work position and experience. Closed and open-ended easy- to- answer questions which were written in English were asked; and they required fewer instructions. Ethical issues were considered and university guidelines followed. The results of this study showed that a great proportion of participants (93.8%) tested for HIV as compared to (6.2%) who had never tested. Of these, 59.4 % tested because they wanted to know their HIV status and, 43.8% of participants preferred using the workplace HCT programme for convenience; while 50% used private facilities for privacy and confidentiality. The study further established that fear of knowing one‟s HIV status, workplace discrimination, knowledge of and attitudes towards HCT were not associated with workplace HCT programme uptake. The results did however show that both participants who had tested and those who had not tested (68.8%) demonstrated significantly greater AIDS-related stigma. Supportive and collaborative efforts are necessary to create and promote an enabling and conducive environment in order to dispel workplace HIV-related stigma. In addition, it is imperative to develop and implement workplace stigma mitigation strategy putting in place interventions that aim to reduce all forms of stigma, as well as emphasizing on the benefits of testing.
AFRIKAANSE OPSOMMING: MIV/Vigs-voorligting en toetsing is die hoeksteen vir beide die voorkoming en versorging van MIV-pasiënte in Suid-Afrika. Ongelukkig is net ongeveer een uit elke vyf mense bewus van hulle MIV-status. Die doel van hierdie studie is 'n poging om vas te stel waarom so min mense gebruik maak van gratis toetsingsdienste in die werksplek. 'n Beskrywende studie-ontwerp is in hierdie navorsing gebruik met anonieme vraelyste wat ewekansig versprei is onder 'n steekproef waarin geen onderskeid ten opsigte van ras, geslag. opvoedkundige vlak, posisie in die werk en ervaring gemaak is nie. Geslote en oop-einde vrae is gebruik en Engels is as kommunikasiemedium gebruik omdat al die proefpersone dit verstaan het. Resultate van die studie het aangetoon dat beduidend meer mense hulle wel laat toets het teenoor die wat hulle nie laat toets het nie. Die studie het verder bevind dat faktore soos die vrees om status te weet; diskriminasie in die werksplek, kennis van en houding teenoor MIV/Vigs nie geassosieer kan word met die lae opname van vrywillige toetsing in die werksplek nie. Die studie het wel bevind dat diegene wat hulle . laat toets het, beduidend meer stigma in die werksplek ondervind. Ondersteunende dienste is uiters nodig ten einde stigma suksesvol in die werksplek te bestuur. Daar word voorgestel dat daar 'n volledige opleidingsprogram ,in die werksplek van die organisasie wat in die studie gebruik is, ontwikkel moet word ten einde die invloed van stigma tot 'n minimum te beperk.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Industrial Development Corporation of South Africa -- Employees -- Counseling of, HIV infections -- South Africa -- Prevention, Health counseling -- South Africa, Employee health promotion -- South Africa, HIV infections -- Diagnosis -- South Africa, UCTD