Model predictive control of AC-to-AC converter voltage regulator

Chewele, Youngie Klyv (2014-04)

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2014.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The development of fast and efficient processors, programmable devices and high power semiconductors has led to the increased use of semiconductors directly in the power supply path in order to achieve strict power quality standards. New and advanced algorithms are used in the process and calculated on-line to bring about the required fast response to voltage variations. Losses in high voltage semiconductors increase with increased operating frequencies. A balance between semiconductor power losses and power quality is achieved through control of power semiconductor switching frequencies. A predictive control algorithm to achieve high power quality and limit the power losses in the high power semiconductor switches through switching frequency control is discussed for a tap switched voltage regulator. The quality of power, voltage regulator topology and the control algorithm are discussed. Simulation results of output voltage and current are shown when the control algorithm is used to control the regulator. These results are verified by practical measurements on a synchronous buck converter.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die ontwikkeling van vinnige en doeltreffende verwerkers, programmeerbare toestelle en hoëdrywings halfgeleiers het gelei tot 'n groter gebruik van halfgeleiers direk in die kragtoevoer pad om streng elektriese toevoer kwaliteit standaarde te bereik. Nuwe en gevorderde algoritmes word gebruik in die proses en word aan-lyn bereken om die nodige vinnige reaksie tot spanningswisselinge te gee. Verliese in hoë-spannings halfgeleiers verhoog met hoër skakel frekwensies. 'n Balans tussen die halfgeleier drywingsverliese en spanningskwalteit is behaal deur die skakel frekwensie in ag te neem in die beheer. 'n Voorspellinde-beheer algoritme om ‘n hoë toevoerkwaliteit te bereik en die drywingsverliese in die hoëdrywingshalfgeleier te beperk, deur skakel frekwensie te beheer, is bespreek vir 'n tap-geskakelde spanning reguleerder. Die toevoerkwaliteit, spanningsreguleerder topologie en die beheer algoritme word bespreek. Simulasie resultate van die uittree-spanning en stroom word getoon wanneer die beheer algoritme gebruik word om die omsetter te beheer. Hierdie resultate is deur praktiese metings op 'n sinkrone afkapper.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/86339
This item appears in the following collections: