Design of an Underwater Object Detection and Location System using Wide-Beam SONAR

Du Pisani, Renaldo Murray (2014-04)

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2014.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes the second project relating to the development of a SONAR (SOund Navigation And Ranging) object detection and collision avoidance system for use on an AUV (Autonomous Underwater Vehicle) at Stellenbosch University. The main goal is to develop and test techniques that make use of the existing SONAR laboratory platform and wide-beam SONAR transducers to detect and locate objects and their limits/bounds under water in the horizontal plane. The results of the work done show that it is possible to use wide-beam transducers to locate the centroid and edges of a flat target with an error that is significantly smaller than the beam-width. The techniques developed will enable the development of a cost-effective SONAR system that can be implemented on an AUV.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskryf the tweede projek rakende die ontwikkeling van ’n SONAR voorwerp opsporings en botsingvermydingstelsel vir gebruik op ’n OOV (Outonome Onderwater Voertuig) aan die Universiteit van Stellenbosch. Die hoofdoel is om tegnieke te ontwikkel en te toets wat gebruik maak van die bestaande SONAR laboratorium opstelling en wye-straal SONAR opnemers om die posisie van voorwerpe onder water te bepaal, sowel as die posisie van die voorwerp se rande in die horisontale vlak. Die resultate van die werk wat gedoen is wys dat dit moontlik is om wye-straal opnemers te gebruik om die posisie van die sentroïde en rande van ’n plat voorwerp te vind met ’n fout wat aansienlik kleiner is as die straal-wydte. Die tegnieke wat ontwikkel is sal ons in staat stel om ’n koste-effektiewe SONAR stelsel te ontwikkel wat op ’n OOV geïmplenteer kan word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/86236
This item appears in the following collections: