Die Suiderkruisfonds en die mobilisering van die Suid-Afrikaanse blanke burgerlike samelewing tydens die Grensoorlog, 1968-1989
Date
2014-04
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The Southern Cross Fund was established under the leadership of Elizabeth
Albrecht in 1968. The organisation was created by white members of the civil
society to provide support to the South African armed forces. In cooperation with
the South African Defence Force, the Southern Cross Fund served the basic
needs of the soldiers. Through its support of the troops the organisation also
strived to serve as morale builder. This dissertation discusses the formation of
the Southern Cross Fund in relation to South Africa’s political and military
position during the Cold War with specific reference to the so-called Border War
(1966-1989). The relationship between the Southern Cross Fund and the South
African Defence Force as well as the orientation of the organisation as a civiland
women’s organisation is analysed. The services endered by the
organisation are discussed as well as an analysis of the significance of the
Southern Cross Fund in both the military and civil spheres. The organisation is
evaluated within the theoretical framework of the mobilisation of civil society in
times of war within the timeframe of the existence of the Southern Cross Fund.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In 1968 het die Suiderkruisfonds, onder leiding van Elizabeth Albrecht, tot stand gekom. Hierdie organisasie is deur lede van die blanke burgerlike samelewing gestig en het voorsorg vir die welsyn van die Suid-Afrikaanse gewapende magte getref. In samewerking met die Suid-Afrikaanse Weermag het die Suiderkruisfonds aan die basiese behoeftes van die soldate voorsien en, deur middel van sy ondersteuning aan die troepe, gepoog om as moraalbouer te dien. Hierdie tesis bespreek die stigting van die Suiderkruisfonds teen die agtergrond van Suid-Afrika se politieke en militêre posisie tydens die Koue Oorlog met spesifieke verwysing na die sogenaamde Grensoorlog (1966-1989). Die Suiderkruisfonds se verhouding met die Suid-Afrikaanse Weermag, asook sy oriëntasie as beide burgerlike- en vroue-organisasie word ondersoek. Die dienste wat die organisasie gelewer het word volledig bespreek en die betekenis van die Suiderkruisfonds in beide die militêre en burgerlike sfere word ondersoek. Die organisasie word ook geevalueer binne die teoretiese raamwerk van die mobilisering van die burgerlike samelewing ten tye van konflik wat tydens die tydperk van die Suiderkruisfonds se bestaan voorgekom het.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2014.
Keywords
Suiderkruisfonds, Southern Cross Fund, Civil society -- South Africa -- 20th century, South Africa -- Armed Forces -- Morale -- 20th century, South Africa -- Armed Forces -- Social services -- 20th century, Dissertations -- History, Theses -- History, UCTD