Criteria for the evaluation of private cloud computing
Date
2013-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Cloud computing is seen as one of top 10 disruptive changes in IT for the
next decade by leading research analysts. Consequently, enterprises are
starting to investigate the effect it will have on the strategic direction of their
businesses and technology stacks. Because of the disruptive nature of the
paradigm shift introduced by it, as well as the strategic impact thereof, it is
necessary that a structured approach with regard to risk, value and operational
cost is followed with the decision on its relevance, as well as the selection of a
platform if needed.
The purpose of this thesis is to provide a reference model and its associating
framework that can be used to evaluate private cloud management platforms,
as well as the technologies associated with it.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Wolk berekening word deur vooraanstaande navorsing ontleders as een van die top 10 ontwrigtende veranderings vir IT in die volgende dekade beskou. Gevolglik begin korporatiewe ondernemings met ondersoeke om te bepaal wat die invloed daarvan op hulle strategiese rigting en tegnologië gaan wees. Die ontwrigtende aard van die paradigma skuif, asook die strategiese impak daarvan, noodsaak ’n gestruktureerde ondersoek na die toepaslikheid en keuse van ’n platform, indien nodig, met betrekking tot risiko, waarde en operasionele koste. Die doel van hierdie tesis is om ’n verwysings model, en ’n raamwerk wat dit implementeer, saam te stel wat dan gebruik kan word om privaat wolk berekening platforms te evalueer.

Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Cloud computing -- Evaluation, Electronic data processing -- Distributed processing -- Evaluation, Computer architecture, Dissertations -- Mathematical sciences, Theses -- Mathematical sciences, Dissertations -- Computer science, Theses -- Computer science