The development and empirical evaluation of an affirmative development coaching competency questionnaire

Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study aimed at developing and empirically evaluating an affirmative development coach competency questionnaire. The development and empirical evaluation of the affirmative development coach competency questionnaire forms the first phase of a larger project of developing and testing a comprehensive affirmative development coach competency model. A coaching@work competency model would help in clarifying and defining the characteristics that affirmative development coaches need to possess and what affirmative development coaches need to do and need to achieve to be successful on the job. Inequalities brought about by exclusionary policies in terms of education as well as employment that characterised South Africa before the advent of democracy meant that many members of the previously disadvantaged groups lack the necessary skills to succeed at work, especially the ability to occupy higher level positions. Theirs was the world of unskilled work. In order to rectify the injustices experienced by members of the designated groups the new post-apartheid government enacted policies and laws based on the principle of affirmative action. However the preferential hiring in favour of Blacks required by the affirmative action measures disadvantages organisations and the economy because most members of the previously disadvantage groups lack the necessary job competence potential to succeed at work. Affirmative development has to play an important role in rectifying the injustices of the past. Coaching in addition has to play an important role in honing the newly developed abilities and skills. The study aimed at identifying the various coach competencies that behaviourally constitute coach success. Competencies were derived from examining the outputs that need to be achieved through the competencies. Understanding the relationships between the affirmative development coaching competencies (behaviours) and the outcomes the affirmative development coach attempts to achieve was important because the relevance of the hypothesised competencies need to be validated (logically and empirically) against the structural network of outcomes. The study identified nine outcome variables namely employee personal learning, role clarity, job satisfaction, organisational commitment, employee self-efficacy, work engagement, contextual performance, task performance and intention to quit. Seventeen coach competencies were examined in this study. The proposed partial coach competency model shows various structural paths between the coach competencies and the coach outcome variables the coach is held accountable for. The objective of the research was to develop the Chikampa Coach Competency Questionnaire (CCCQ) aimed at measuring the seventeen coach competencies and to empirically evaluate the psychometric properties of the CCCQ. The hypothesis of exact measurement model fit was rejected but the hypothesis of close fit could not be rejected (p>.05). The position that the CCCQ measurement model fits the data closely in the parameter was found to be a tenable position. The fit indices reflected good model fit in the sample. The measurement model parameter estimates indicated that the indicator variables represented the latent coaching competencies satisfactorily. Discriminant validity was problematic. The seventeen latent coaching competencies as measured by the CCCQ are not clearly separate but tend to flow into each other.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie was gerig op die ontwikkeling and empiriese evaluering van ‘n regstellende ontwikkingafrigter1bevoegdheidsvraelys. Die ontwikkeling and empiriese evaluering van ‘n regstellende ontwikkingafrigterbevoegdheidsvraelys verteenwoordig die eerste fase in ‘n groter projek om ‘n omvattende regstellende ontwikkingafrigterbevoegdheidsmodel te ontwikkel. ‘n Afrigter@werk bevoegheidsmodel sou meewerk om die persoonseienskappe waaroor regstellende ontwikkelingsafrigters moet beskik te identifiseer en te definieer en om helderheid te kry ten opsigte van die handelinge wat regstellende ontwikkelingsafrigters moet verrig en die uitkomste wat hul daardeur moet bereik om as suksesvol geag te word. Ongelykhede wat te weeg gebring is deur die uitsluitingspolitiek in terme van opvoeding en werksgeleenthede wat Suid Afrika gekenmerk het voor die aanbreek van demokrasie het meegebring dat baie lede van die voorheenbenadeelde groepe die nodige vaardighede ontbreek wat vereis word om in die wereld van werk sukses te behaal, spesifiek die vermoë om hoër-vlak posisies te bekleë. Hulle was gedoem tot ‘n wereld van ongeskoolde werk. Ten einde die ongeregtighede wat lede van die aangewese groepe ervaar het reg te stel het die nuwe post-apartheid regering beleide en wetgewing verorden gebaseer op die beginsel van regstellende aksie. Die voorkeur-indiensneming van Swartes wat deur regstellnde aksiemaatreëls vereis word benadeel egter organisasies en die ekonomie omdat die werksbevoegdheidspotensiaal wat vereis word om in die wereld van werk te slaag by die meerderheid lede van die voorheenbenadeelde groepe ontbreek. Regstellende ontwikkeling moet ‘n belangrike rol speel in die regstelling van die ongeregtighede van die verlede. Afrigting moet daarbenewens ‘n belangrike rol speel om die nuutontwikkelde vermoëns en vaardighede te slyp. Die doel van hierdie studie was om die afrigerbevoegdhede wat vanuit ‘n gedragsperspektief afrigtersukses beliggaam te identifiseer. Bevoegdhede is geïdentifiseer deur die uitkomste te bestudeer wat via die bevoegdhede bereik moet word. ‘n Begrip van die verwantskappe tussen die regstellende ontwikkelingafrigterbevoegdhede (gedrag) en die uitkomste wat die regstellende ontwikkelingafrigter probeer bereik was belangrik omrede die relevansie van die voorgestelde bevoegdhede teen die strukturele network van uitkomste (logies en empiries) gevalideer moet word. Hierdie studie het nege uitkomsveranderlikes geïdentifiseer, naamlik persoonlike leer, rolduidelikheid werkstevredenheid, organisasieverbondenheid, selfvertroue, werksverbondenheid, kontekstuele prestasie, taakprestasie en bedankingsvoorneme. Sewentien afrigterbevoegdhede is bestudeer in hierdie studie. Die voorgestelde gedeeltelike afrigterbevoegdheidsmodel dui verskeie strukturele bane aan tussen die afrigterbevoegdhede en die afrigteruitkomste waarvoor die afrigter verantwoordelik gehou word. Die doel van die navorser was om die Chikampa Coach Competency Questionnaire (CCCQ) gerig op die meting van die sewentien arigterbevoegdhede te ontwikkel en om die psigometriese eienskappe van die CCCQ te evalueer. Die hipotese van presiese metingsmodel passing is verwerp maar die hipotese van benaderde passing kon nie verwerp word nie (p>.05). Die standpunt dat die CCCQ metingsmodel die data in die parameter by benadering pas is dus ‘n houdbare standpunt. Die pasgehalte-maatstawwe het goeie modelpassing in die steekproef aangedui. Die metingsmodelparameterskattings het aangtoon dat die waargenome veranderlikes die latent afrigterbevoegdhede suksesvol verteenwoordig. Diskriminantgeldigheid was egter problematies. Die sewentien latent afrigterbevoegdhede soos gemeet deur die CCCQ word nie duidelik van mekaar onderskei nie maar neig om in mekaar te vloei.
Description
Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Affirmative development -- South Africa, Competency questionnaires -- South Africa, Employees -- Coaching of -- Testing, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology
Citation