Bug-finding and test case generation for java programs by symbolic execution
Date
2013-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In this dissertation we present a software tool, Artemis, that symbolically executes Java virtual
machine bytecode to find bugs and automatically generate test cases to trigger the bugs found. Symbolic execution is a technique of static software analysis that entails analysing code over symbolic inputs—essentially, classes of inputs—where each class is formulated as constraints over some input domain. The analysis then proceeds in a path-sensitive way adding the constraints resulting from a symbolic choice at a program branch to a path condition, and branching non-deterministically over the path condition. When a possible error state is reached, the path condition can be solved, and if soluble, value assignments retrieved to be used to generate explicit test cases in a unit testing framework. This last step enhances confidence that bugs are real, because testing is forced through normal language semantics, which could prevent certain states from being reached.
We illustrate and evaluate Artemis on a number of examples with known errors, as well as on a large, complex code base. A preliminary version of this work was successfully presented
at the SAICSIT conference held on 1–3 October 2012, in Centurion, South Africa.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In die dissertasie bied ons ’n stuk sagtewaregereedskap, Artemis, aan wat biskode van die Java virtuele masjien simbolies uitvoer om foute op te spoor en toetsgevalle outomaties voort te bring om die foute te ontketen. Simboliese uitvoering is ’n tegniek van statiese sagteware-analise wat behels dat kode oor simboliese toevoere—in wese, klasse van toevoer—geanaliseer word, waar elke klas geformuleer word as beperkinge oor ’n domein. Die analise volg dan ’n pad-sensitiewe benadering deur die domeinbeperkinge, wat volg uit ’n simboliese keuse by ’n programvertakking, tot ’n padvoorwaarde by te voeg en dan nie-deterministies vertakkings oor die padvoorwaarde te volg. Wanneer ’n moontlike fouttoestand bereik word, kan die padvoorwaarde opgelos word, en indien dit oplaasbaar is, kan waardetoekennings verkry word om eksplisiete toetsgevalle in ’n eenheidstoetsingsraamwerk te formuleer. Die laaste stap verhoog vertroue dat die foute gevind werklik is, want toetsing word deur die normale semantiek van die taal geforseer, wat sekere toestande onbereikbaar maak. Ons illustreer en evalueer Artemis met ’n aantal voorbeelde waar die foute bekend is, asook op ’n groot, komplekse versameling kode. ’n Voorlopige weergawe van die´ werk is suksesvol by die SAICSIT-konferensie, wat van 1 tot 3 Oktober 2012 in Centurion, Suid-Afrika, gehou is, aangebied.

Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Symbolic Execution, Bug detection, Java, Test case generation, Dissertations -- Mathematical sciences, Theses -- Mathematical sciences, Dissertations -- Computer science, Theses -- Computer science, ARTEMIS (Computer program), Java (Computer program language)