Post-war state-led development at work in Angola : the Zango housing project in Luanda as a case study

Croese, Sylvia (2013-12)

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This dissertation is a case study of the Zango social housing project in Luanda, the capital of the southern African state of Angola. Through an examination of the Zango project, which was born on the cusp of peace after nearly 30 years of civil war in 2002, I provide insight into the nature, workings and possible outcomes of post-war state-led development in Angola under non-democratic conditions. I do so by analyzing how the Angolan state ‘sees’ and does development, as well as how this development works. Empirically, this thesis argues that post-war state-led development is controlled by the Angolan presidency and financed and managed through extra-governmental arrangements. This both enables as well as limits state-led development as it allows for the maintenance of a gap between a ‘parallel’ and the formal state of Angola. In this process, local governments and citizens are largely side-lined as development actors. Yet, through an analysis of local governance and housing allocation arrangements in Zango, I show that the formal Angolan state is no empty shell and that its officials and those they engage with may operate in ways that take ownership of development directed from above. Theoretically, this thesis then argues for a research approach to the African state and state-led development that is empirically grounded.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is ‘n gevallestudie van die Zango sosiale behuisingsprojek in Luanda, die hoofstad van die Suider-Afrikaanse staat van Angola. Ek poog om insig te gee in die aard, aktiwiteite en moontlike resultate van na-oologse staatsgeïnisieerde ontwikkeling in Angola onder nie-demokratiese toestande deur ‘n ontleding van die behuisingsprojek wat in 2002, met die aanbreek van vrede na die 30 jaar burgeroorlog, aangevang het. Dit word gedoen deur ‘n analise van hoe die Angolese staat ontwikkeling ‘sien’ en onderneem, sowel as hoe ontwikkeling ontplooi. Hierdie tesis redeneer dat empiries staatsgeleide ontwikkeling na die oorlog beheer word deur die Angolese Presidensie en gefinansieer en bestuur word deur buite-staatsinstellings. Dit fasiliteer sowel as beperk ontwikkeling omdat dit ‘n gaping tussen ‘n ‘parallele’ en die formele Angolese staat handhaaf. Hierdie proses sluit beide plaaslike regering en burgers grootliks as ontwikkelingsakteurs uit. Deur middel van ‘n ontleding van die plaaslike bestuur en die toekenning van wooneenhede in Zango, toon ek aan dat die formele staat tog nie ‘n lëe dop is nie en dat amptenare en ander betrokkenes eienaarskap van ontwikkeling gerig van bo kan neem. Dus, teoreties, word aanspraak gemaak vir ‘n benadering tot die staat en staatsgeïnisieerde ontwikkeling in Afrika wat empiries gefundeer is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/85764
This item appears in the following collections: