Tendense en tematologie in populêre werke oor Suid- Afrikaanse rugby, 1948-1995 : ’n historiografiese studie

Date
2013-12
Authors
De Wet, Wouter
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This is a historiographical study of popular rugby history covering the years 1948 to 1995. The aim of this study is to show how this sport is portrayed in popular history writing. This research will focus on the two forms of popular history during this time, namely general rugby history books and biographical works. In order to fulfil its goals, this thesis will identify tendencies and thematology in popular rugby history, as well as explore its development over the years. This work lies on the edge between a study of history and that of literature. By studying the content and literary aspects of the popular works, light will be shed on its ever changing tendencies and thematology. Throughout this thesis, there will be constant use of quotations in order to explain the development of popular rugby historiography over time. By exploring the aforementioned complexities, this study aims to make a contribution to the developing domain of South African sports history.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is ’n historiografiese studie van populêre rugby geskiedskrywing, en dek die jare 1948 tot 1995. Die doel is om te dui op hoe dié sport in populêre skrywes uitgebeeld is. Die fokus gaan val op die twee vorme van populêre geskiedskrywing in hierdie tydperk, naamlik algemene rugbygeskiedenisboeke en biografiese werke. Die manier hoe hierdie verhandeling te werk gaan, is om tendense en tematologie in hierdie werke te identifiseer en die verandering daarvan oor die jare, na te volg. Hierdie werk lê op die breekvlak tussen ’n studie van die geskiedenis en die letterkunde. Deur die gewilde rugby skrywes inhoudelik en letterkundig in fyn detail te bestudeer, gaan lig op die veranderende tendense en tematologie gewerp word. Aanhalings word deurgans ingesluit en bespreek om die ontwikkeling van die populêre rugby geskiedskrywing oor die jare te verduidelik. Deur op hierdie kompleksiteite klem te lê, poog die studie om ’n bydrae te lewer tot die steeds ontwikkelende veld van Suid- Afrikaanse sportgeskiedenis.
Description
Thesis (MA)-- Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Rugby football -- South Africa -- History, Dissertations -- History, Theses -- History
Citation