Investigation of an aeroelastic model for a generic wing structure

Cilliers, M. E. (2013-03)

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2013.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Computational Aeroelasticity is a complex research field which combines structural and aerodynamic analyses to describe a vehicle in flight. This thesis investigates the feasibility of including such an analysis in the development of control systems for unmanned aerial vehicles within the Electronic Systems Laboratory at the Department of Electrical and Electronic Engineering at Stellenbosch University. This is done through the development of a structural analysis algorithm using the Finite Element Method, an aerodynamic algorithm for Prandtl’s Lifting Line Theory and experimental work. The experimental work was conducted at the Low-Speed Wind Tunnel at the Department of Mechanical and Mechatronic Engineering. The structural algorithm was applied to 20-noded hexahedral elements in a winglike structure. The wing was modelled as a cantilever beam, with a fixed and a free end. Natural frequencies and deflections were verified with the experimental model and commercial software. The aerodynamic algorithm was applied to a Clark-Y airfoil with a chord of 0:1m and a half-span of 0:5m. This profile was also used on the experimental model. Experimental data was captured using single axis accelerometers. All postprocessing of data is also discussed in this thesis. Results show good correlation between the structural algorithm and experimental data.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Numeriese Aeroelastisiteit is ’n komplekse navorsingsveld waar ’n vlieënde voertuig deur ’n strukturele en ’n aerodinamiese analise beskryf word. Hierdie tesis ondersoek die toepaslikheid van hierdie tipe analise in die ontwerp van beheerstelsels vir onbemande voertuie binne die ESL groep van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese by Stellenbosch Universiteit. Die ondersoek bevat die ontwikkeling van ’n strukturele algoritme met die gebruik van die Eindige Element Methode, ’n aerodinamiese algoritme vir Prandtl se Heflynteorie en eksperimentele werk. Die eksperimentele werk is by die Department Meganiese en Megatroniese Ingensierswese toegepas in die Lae-Spoed Windtonnel. Die strukturele algoritme maak gebruik van ’n 20-nodus heksahedrale element om ’n vlerk-tipe struktuur op te bou. Die vlerk is vereenvouding na ’n kantelbalk met ’n vasgeklemde en ’n vrye ent. Natuurlike frekwensies en defleksies is met die eksperimentele werk en kommersiële sagteware geverifieer. Die aerodinamiese algoritme is op ’n Clark-Y profiel met 0:1m koord lengte en ’n halwe vlerk length van 0:5m geïmplementeer. Die profiel is ook in die eksperimentele model gebruik. Die eksperimentele data is met eendimensionele versnellingsmeters opgeneem. Al die verdere berekeninge wat op ekperimentele data gedoen is, word in die tesis beskryf. Resultate toon goeie korrelasie tussen die strukturele algoritme en die eksperimentele data.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/80317
This item appears in the following collections: