The emergence of green building practices : case study of Stellenbosch
Date
2013-03
Authors
Slabbert, Gennae
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The aim of the study was to determine the application of green building practices in
Stellenbosch. In order to achieve this aim certain objectives had to be met. The first objective
was to retrieve national and international literature on green building initiatives. Six main
sections were discussed in the literature namely, climate change and the environment, the built
environment, the concept of sustainability in cities and buildings, green building designs and
practices, green buildings, green building councils and the different green rating systems, with a
specific focus on the Green Star SA rating tool. The second objective was to discuss three case
scenarios in Stellenbosch that practice green initiatives. The case scenarios selected are Distell
Group Limited, Spier wine estate and the new Remgro head office Millenia park. Buildings in
Stellenbosch selected by means of probability sampling. A total of 35% of all commercially
zoned buildings in the Stellenbosch core were selected to participate in the sample. The land
zoning maps from the Stellenbosch municipality was obtained and relevant buildings were
sampled. Nine of the sampled buildings were heritage buildings (older than sixty years) and
seventeen were buildings from the modernist era (younger than sixty years). Nine architect
companies in Stellenbosch were also sampled. The respondents were determined by means of
haphazard sampling. The third objective was to design two questionnaires, one for building
owners and another for architects. The first questionnaire developed for building owners was
divided into two sections. The first section determined what green practices owners are
incorporating into their office buildings. These green practices developed in the questionnaire
focused on the use of natural light in the buildings, LED lights, indoor ventilation, recycling
methods, water saving methods, energy saving methods and whether management plans exist to monitor and evaluate the buildings energy usage. The second section focused on the perception
of the building owners. The respondents had to rate the importance of the above mentioned green
initiatives on a scale of one 1 (being not at all) to 5 (being very important). The fourth objective
was to develop a questionnaire for architects. The questionnaire determined whether green
designs are incorporated by architects and if there is a greater demand for green designs by
clients. The findings of the study revealed that respondents find natural light and air quality to be
the most important aspects in an office. Recycling is applied by 93% of respondents. Less than 10% of respondents have installed solar panels, HAVC systems, rain water harvesting or other
water management systems. Architects find that there has been an increase in the demand for
green designs, but that there is a lack of knowledge of green initiatives by building practitioners.
The main recommendations of the study are that the concept of green development be broadened
into other spheres apart from planners. Education and training of green building must be
available to all building owners and practitioners. Sustainable materials should be more
accessible to building practitioners and these materials should be made available locally. Finally
more buildings should be refurbished or renovated rather than be demolished to prevent waste
and secure open spaces.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die studie was om die toepassing van groen initiatiewe in Stellenbosch te bepaal. Ten einde hierdie doel te bereik moes daar aan sekere doelwitte voldoen word. Die eerste doelwit was om nasionale en internasionale literatuur oor groen inisiatiewe te verkry. Ses hoof afdelings is bespreek in die literatuur, naamlik verandering van die klimaat en die omgewing, die Beboude-omgewing, die konsep van volhoubaarheid in stede en geboue, groen gebou ontwerp en praktyke, die rade vir omgewings vriendelike geboue en groen evalueering stelsels. Die tweede doelwit was om drie gevalle studies is Stellenbosch te bespreek wat groen inisiatiewe beoefen. Die gevalle studies wat bespreek word is Distell Eiendoms Beperk, Spier landgoedere en Remgro se nuwe hoof gebou Millenia Park. Waarskynlikheids steekproewe is gebruik om die geboue te identifiseer vir die veld werk, ʼn totaal van 35% van al die kommersiëele gesoneerde geboue in die Stellenbosch-kern is geselekteer om deel te neem in die steekproef. Die landsoneringskaarte van die Stellenbosch-munisipaliteit is verkry en betrokke geboue was geselekteer. Nege van die geselekteerde geboue was historiese geboue (ouer as sestig jaar) en sewentien was geboue van die modernistiese era (jonger as sestig jaar). Nege argiteks maatskappye in Stellenbosch is ook geselekteer vir die studie. Die respondente is deur middel van’n lukrake steekproef bepaal. Die derde doelwit was om twee vraelyste te ontwerp, een vir die eienaars van die geboue en die ander vir argitekte. Die eerste vraelys wat ontwikkel is vir die gebou-eienaars is verdeel in twee afdelings. Die eerste afdeling bepaal watter groen praktyke eienaars implimenteer in hul kantoor geboue. Die groen praktyke in die vraelys fokus op die gebruik van natuurlike lig in die geboue, LED ligte, binnenshuis ventilasie, herwinning, water besparing metodes, energie besparing metodes en bestuur planne wat opgetrek is om die energie verbruik van geboue te monitor en te evalueer. Die tweede afdeling van die vraelys fokus op die persepsie van die gebou-eienaars. Die respondente het die belangrikheid van die bogenoemde groen inisiatiewe gradeer op 'n skaal van een 1 (glad nie) tot 5 (baie belangrik). Die vierde doelwit was om 'n vraelys te ontwikkel vir argitekte. Die vraelys bepaal of groen ontwerp op geneem is deur argitekte en indien daar 'n groter aanvraag na groen ontwerpe deur kliënte is. Die bevindings van die studie het getoon dat die respondente natuurlike lig en die gehalte van binnenshuis lug as die belangrikste aspekte in di kantoor ag. Herwinning is deur 93% van respondente toegepas. Minder as 10% van die respondente het sonpanele, HAVC stelsels, reën wateropvangsisteme of ander watersparingssisteme geinstaleer. Argitekte vind dat daar 'n toename in die vraag na groen ontwerpe is, maar dat daar 'n gebrek aan kennis oor groeninisiatiewe is deur prakisynes . Die aanbevelings van die studie is dat die konsep van groen ontwikkeling versprei moet word na ander sfere behalwe beplanners. Inligting en opleiding oor omgewingsvriendelike geboue moet beskikbaar wees aan alle gebou-eienaars en praktisynes. Volhoubare materiale moet meer toeganklik wees vir bou praktisynes en hierdie materiale moet ook plaaslik beskikbaar gestel word. Laastens moet meer geboue opgeknap word eerder as om gesloop te word, om afval te voorkom en oop ruimtes te behou.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Green buildings -- South Africa -- Stellenbosch, Theses -- Geography and environmental studies, Dissertations -- Geography and environmental studies, Sustainable construction -- South Africa -- Stellenbosch, Building -- Environmental aspects -- South Africa -- Stellenbosch