Male partner involvement in the prevention of mother-to-child transmission (PMTCT) of HIV program in Mthatha, South Africa : women's perpsective

Adeleke, Olukayode Ademola (2013-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Although the significant impact that male partners have on the health decisions and well-being of women have been well documented, prevention of mother-to-child transmission (PMTCT) programmes in many countries, including South Africa, has largely been targeted exclusively at HIV-positive women. This study focused on women’s perception of male involvement in the prevention-of-mother-to-child-transmission of HIV program in South Africa. A qualitative study was conducted among HIV-positive pregnant women who were on the PMTCT program at a clinic in Mthatha, Eastern Cape Province. Semi-structured interviews and a focus group discussion were conducted among 20 participants and were audio-taped, transcribed, translated and analyzed. The main findings show that respondents recognized the benefits associated with as well as showed positive attitudes towards male participation in the PMTCT programme; participants expressed the view that although most of their partners provided financial support during pregnancy, they were not involved in the PMTCT program; and they believed that partner involvement would be in the interest of their unborn children. Perceived obstacles to male partners’ involvement included socio-cultural factors, fear of knowing their HIV status and factors relating to health care systems. Suggested ways of encouraging male participation from respondents included writing invitational notes on women antenatal cards, adjusting current labour practices (so that men could be permitted to attend clinics with their partners) and the use of peer educators for mobilizing male participation. The study concluded that the positive attitudes of women on male participation and the benefits it may hold, point towards the possible re-designing of the PMTCT program in South Africa, where more male involvement would be encouraged as an integral part of this prevention strategy.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hoewel die beduidende impak wat manlike metgeselle op die gesondheidsbesluite en welstand van vroue het deeglik opgeteken is, was programme rakende moeder-na-kind-oordrag (PMTCT) in talle lande, insluitende Suid-Afrika, grotendeels eksklusief op vroue gerig wat MIV-positief is. Dié studie het gefokus op vroue se persepsies van manlike betrokkenheid in PMTCT van die MIV-program in Suid-Afrika. ‘n Kwalitatiewe studie is by ‘n kliniek in Mthatha in Oos-Kaapland onder vroue wat swanger en MIV-positief is uitgevoer – hulle was deel van die PMTCT-program. Semi-gestruktueerde onderhoude en ‘n fokusgroep-bespreking is met deelnemers gedoen; dié onderhoude is op oudioband opgeneem, vertaal en geanaliseer. Die belangrikste bevindinge toon dat respondent die voordele van manlike betrokkenheid in die PMTCT-program besef en ook positief daarteenoor ingestel is; deelnemers het die mening uitgespreek dat hoewel die meeste van hulle metgeselle geldelike steun tydens swangerskap bied, hul nie by die PMTCT-program betrokke is nie; en hulle glo dat metgesel-betrokkenheid tot voordeel sou strek van hulle ongebore kind(ers). Persepsies oor hindernisse ten opsigte van manlike betrokkenheid, het sosio-kulturele faktore ingesluit, asook vrees vir wat hulle MIV-status is en faktore wat met gesondheidsorgstelsels verband hou. Voorgestelde wyses deur respondente om manlike deelname aan te moedig, het die skryf van uitnodigings op vroue se voorgeboortelike kaarte ingesluit, asook dat arbeidspraktyke aangepas word sodat mans toegelaat word om hulle metgeselle na klinieke te vergesel en die gebruik van portuurgroep-opvoeders met die oog op die mobilisering van manlike deelname. Ten slotte word gemeld dat die positiewe ingesteldheid van vroue ten opsigte van manlike betrokkenheid en die voordele wat dit moontlik kan inhou, dui op die moontlike herontwerp van die PMTCT-program in Suid-Afrika waar groter manlike betrokkenheid aangemoedig sou word as integrale deel van hierdie voorkomingstrategie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019/10319
http://hdl.handle.net/10019.1/80259
This item appears in the following collections: