Knowledge and attitude of a selection of Stellenbosch University employees regarding the University's HIV/AIDS policy
Date
2013-03
Authors
Davids, Magdalena
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: According to the latest annual reports and statistics worldwide, over the past decades, we have seen millions of people infected by HIV and AIDS, died from the disease. South Africa is characterized as one of the countries with the highest infection rates as a result of the rapid increase. It is predicted that an estimated 60 million people will be affected and die from the pandemic over the next 10 to 20 years. The pandemic as a risk factor causing waves in the workplace and organizations and the government invested several funds and resources for the prevention of this disease, but cannot do it alone and in isolation.
Stellenbosch University, one of the forefront leaders in terms of excellence has a leading role to play in terms of its mission and vision statement. SU is committed to sustainable development in the provision of practical guidance and focus on range of options, to educate its staff and student populations. Part of their strategy is the design and implementation of prevention and care programs within the campus community and the surrounding communities. Against this background, the tendency arises to research the employee's knowledge, attitudes and perceptions within the department registrars, regarding HIV and AIDS policy, social activities and related legislative issues. The main focus of the study is on the employees and the research strategy was based on questionnaires. A qualitative approach was used in this regard, including the analysis of textual data and structured questionnaires were handed out to the participants. Finally, the majority of the employees recognized the existence of the HIV policy, but the study indicated that they were afraid to be associated with risky sexual behavior.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Volgens nuwe wêreldwye statistiese jaarverslae, word die afgelope dekades gekenmerk deur miljoene mense wat deur MIV en VIGS geïnfekteer en gevolglik daaraan gesterf het. Suid-Afrika word gekenmerk as een van die lande met die hoogste infeksiekoerse as gevolg van die vinnige toename. Volgens voorspelling sal ongeveer 60 miljoen mense geraak word deur die pandemie oor die volgende 10 tot 20 jaar. Die pandemie as 'n risiko faktor veroorsaak ook omstredenheid in die werkplek en organisasies en die regering belê verskeie fondse en hulpbronne vir die voorkoming van hierdie siekte, maar kan dit nie alleen en in isolasie doen nie. Stellenbosch Universiteit, as prominente instituut in terme van uitnemendheid, het ook 'n leidende rol te speel in terme van sy missie en visie verklaring. SU is verbind tot volhoubare ontwikkeling en verskaf praktiese leiding om sy personeel en studente bevolkings te steun. Deel van hul strategie is die ontwerp en implementering van voorkomings-en gesondheidsorg programme binne die kampus gemeenskap en die omliggende gemeenskappe. Teen hierdie agtergrond, het die neiging ontstaan om die werknemer se kennis, houdings en persepsies binne die registrateurs departement, te bestudeer ten opsigte van die MIV en VIGS beleid, sosiale aktiwiteite en verwante wetgewende sake. Die kwantitatiewe navorsing strategie was gebaseer op vraelyste, waarby die kwalitatiewe benadering in hierdie verband insluit die ontleding van tekstuele data.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Knowledge, HIV policy, HIV attitude, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management, HIV infections -- South Africa -- Stellenbosch -- Prevention, AIDS (Disease) -- South Africa -- Stellenbosch -- Prevention, HIV/AIDS workplace programmes -- South Africa -- Stellenbosch