An elusive archive : three trans men and photographic recollection
Date
2013-03
Authors
Van der Wal, Ruurd Willem Ernst
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The archive as mnemonic device and taxonomic structure plays a significant role in the
visualisation of identity. This thesis draws on the example of the personal photographic
archives of three trans men to suggest ways of understanding archives as discursive and
visual practices through which fluctuating narratives of self can be uncovered, traced,
erased, renegotiated and fictionalised. This thesis considers how these participants
negotiate the roles of author, archivist and photographer in the creation of their personal
photographic archives, and how such archives intersect with discourses on the social,
somatic and political.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die argief speel as beide ‘n mnemoniese apparaat en ‘n taksonomiese struktuur ‘n beduidende rol in die voorstelling van identiteit. In hierdie tesis word die fotografiese argiewe van drie trans mans bespreek om maniere voor te stel waarop argiewe as diskursiewe en visuele praktyke funksioneer waardeur veranderlike narratiewe van self ontbloot, nagespoor, uitgewis, heroorweeg en verbeel kan word. Hierdie studie oorweeg die manier waarop hierdie deelnemers die rolle van outeur, argivaris en fotograaf onderhandel tydens die skep van hul persoonlike fotografiese argiewe, sowel as die wyse waarop hierdie argiewe as kruispunte dien waar diskoerse rondom die sosiale, liggaamlike en politiese bymekaarkom.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
Gender identity, Identity (Philosophical concept) in art, Photography, Autobiography, Dissertations -- Visual arts, Theses -- Visual arts