Knowledge and attitudes of university students in Tunis, Tunisia towards HIV prevention strategies : a case study at Mediterranean School of Business
Date
2013-03
Authors
Bhebhe, Eugenia Mzikazi
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The objective of this research was to assess the level of knowledge and attitudes of university students in Tunis. The research used the Mediterranean School of Business, a university situated in Tunis, as a case study. The research found that most of the respondents have a good level of knowledge of the main modes of HIV transmission and prevention, and they generally have a positive attitude towards HIV prevention strategies. The research also observed that although the respondents have a good level of knowledge, approximately 46% of the respondents do not believe that HIV and AIDS is an issue of concern in Tunisia, and about 40% of the respondents still have erroneous beliefs on HIV transmission and HIV prevention methods. The main recommendations of the study are that there should be a comprehensive approach to HIV education and awareness covering all age groups of the youth, as well as accessible Voluntary Counselling Testing Centres. There should also be an acceleration and proliferation of the on-going Harm Reduction Programmes.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was die bepaling van die kennisvlakke ten opsigte van MIV/Vigs van studente aan die Mediterranean School of Business in Tunis, Tunisië. Die navorsing het bevind dat die meesste studente ‘n redelike goeie vlak van kennis oor die pandemie het en dat hulle ook ‘n positiwe benadering teenoor voorkomingsprogramme openbaar. Ondanks die relatiewe goeie kennisvlak van MIV/Vigs, is daar ook gevind dat 46% van studente nie van mening is dat MIV/Vigs ‘n belangrike gesondheidskwessie in Tunisië is nie. Daar is ook gevind dat daar nog steeds ‘n redelike persentasie studente is wat .nie ‘n goeie begrip van die pandemie het nie en ook nie op hoogte is van voorkomingsmaatreëls om die pandemie te bekamp nie. Die studie stel voor dat ‘n omvattende MIV/Vigsprogram ontwikkel word en dat dit grootskaals in Tunisië aangebied word. Daar word verder voorgestel dat bereikbare fasiliteite vir vrywillige voorligting en toetsing vir die hele bevolking in plek gestel word.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013.
Keywords
HIV infections -- Tunisia -- Tunis, AIDS (Disease) -- Tunisia -- Tunis, College students -- Tunisia -- Tunis -- Attitudes, Dissertations -- Industrial psychology, Theses -- Industrial psychology, Assignments -- Industrial psychology, Dissertations -- HIV/AIDS management, Theses -- HIV/AIDS management, Assignments -- HIV/AIDS management