A survey of grade 10 learners in a high school in Gauteng South Africa and review of the HIV and sex education curriculum, as to its relevance to the learners declared needs

Whelan, Clive (2013-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2013.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The aim of this research was to conduct a quasi ‗market-research‘ study of grade 10 learners (the consumer) in a high school in South Africa, to the obtain their views on the relevance of the HIV and sex education curriculum (the product) in terms of their consumer needs. Quantitative data was generated by 202 learners who completed a self administered questionnaire. Supporting qualitative data was acquired through a review of the HIV and sex information within the Life Orientation curricula for grade 7-10 learners. The results confirmed that the HIV and sex education provided for grade 10 learners did not meet their needs and had minimal effect on their behaviour. The knowledge level of learners in terms of critical HIV issues was of concern. A result that had not been sought or expected, found that there is no HIV and sex education curriculum, neither do HIV and sex education feature as a stand-alone subject in the life orientation curriculum. Recommendations have been made to establish a HIV and sex education curriculum within the life orientation curricula in high schools.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie navorsing was om 'n ―kwasi― marknavorsing-studie van graad 10-leerders (die verbruiker) in 'n hoërskool in Suid-Afrika uit te voer en om hulle menings oor die toepaslikheid van die MIV en seksonderrig kurrikulum (die produk) in terme van hul verbruikers se behoeftes te bepaal. Kwantitatiewe data is gegenereer deur 202 leerders wat 'n self-geadministreerde vraelys voltooi het. Ondersteunende kwalitatiewe data is verkry deur 'n oorsig van die MIV en seks-onderwys inligting binne die Lewensoriëntering-leergange vir graad 7-10 leerders. Die resultate het bevestig dat die MIV en seks opvoeding wat voorsien was vir graad 10-leerders, nie aan hul behoeftes voldoen het nie en dat dit 'n minimale uitwerking op hul gedrag gehad het. Die kennisvlak van die leerders in terme van kritiese MIV kwessies was kommerwekkend. Resultate het daarop gedui dat daar geen MIV en seks-kurrikulum is nie, en dat MIV en seksonderrig nie as ‗n vak in die Lewensoriëntering-kurrikulum verskyn het nie. Aanbevelings word gemaak om 'n MIV en seks kurrikulum binne die Lewensoriëntering-kurrikulums in hoërskole te vestig.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/80037
This item appears in the following collections: