Uitverkiesing en etiek

Date
2002-08-06
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
AOSIS Publishing
Abstract
Die leerstuk van die uitverkiesing is van fundamentele belang vir die gereformeerde tradisie. Gedurende die vorige eeu het leidende teoloƫ baie aandag bestee aan hierdie dogma, wat ongelukkig dikwels onopgemerk verbygegaan het by predikers en gewone lidmate. In besonder word in hierdie artikel gefokus op die teologie van Oepke Noordmans. Die uitverkorenes is dit nie op grond van hulle uitstaande kwaliteite nie, want juis die uitverkiesing leer ons dat God hoegenaamd nie kieskeurig is nie. Sy keuse word gemotiveer deur ons ellende. Dogmatiek en etiek (respektiewelik: geloof en lewe) is ten nouste verbonde. Die oorgang van leer na lewe wat ons aantref aan die begin van Romeine 12, word geneem as uitgangspunt. Die bekende gereformeerde adagium, soli Deo gloria, word identifiseer as die hart van sowel die gereformeerde dogmatiek as etiek.
The doctrine of election is of fundamental importance in the Reformed tradition. During the past century much theological labour was focused on this dogma by leading theologians ā€“ theological research that unfortunately was hardly ever noticed by preachers and lay people. In this article special attention is paid to the theology of Oepke Noordmans in this regard. Godā€™s chosen people are the pick of the bunch (1 Cor. 1:26-29), because the doctrine of election rather proclaims that God is not fastidious at all. His choice is motivated merely by our misery. It is argued that dogmatics and ethics (respectively: faith and life) are intimately related. The transition from doctrine to ethics that occurs at the beginning of Romans 12 is taken as point of departure. The well-known Reformed adage, soli Deo gloria is identified as the very heart of both Reformed dogmatics and ethics.
Description
CITATION: Theron, P. F. 2002. Uitverkiesing en etiek. In die Skriflig/In Luce Verbi, 36(2):243-260, doi:10.4102/ids.v36i2.507.
The original publication is available at http://www.indieskriflig.org.za
Keywords
Theology, Doctrinal, Noordmans, Oepke, 1871-1956, Christian ethics
Citation
Theron, P. F. 2002. Uitverkiesing en etiek. In die Skriflig/In Luce Verbi, 36(2):243-260, doi:10.4102/ids.v36i2.507.