Anticholinerge intoksikasiedelirium - 'n lewensbedreigde toestand

Hugo, F. J. ; Eidelman, I. J. (1994-1)

AANHALING: Hugo, F.J. & Eidelman, I.J. 1994.Anticholinerge intoksikasiedelirium - 'n lewensbedreigde toestand. S Afr Med Tyd, 84(1):50-51.

The original publication is available at http://www.samj.org.za

Letter

INLIEDING: Anticholinerge intoksikasiedelirium in pasiente met psigiatriese steurings kan 'n diagnostiese dilemma skep wanneer dit onderskei moer word van 'n akure psigotiese afbraak, 'n psigoaktiewe subsrans onttrekkingsdelirium en ander organiese breinsindrome. Hierdie problematiese differensiele diagnose word deur die volgende gevalsbeskrywing weerspieel.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/7271
This item appears in the following collections: