Biocatalytic preparation and characterization of alternative substrate of MshB, a mycothiol pathway enzyme
Date
2012-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Mycobacterium tuberculosis (M. tuberculosis), the causative agent of tuberculosis,
utilizes mycothiol (MSH) as the major low molecular weight thiol to protect itself
against oxidative stress and thereby to ensure its growth and survival. MSH is a
pseudo-disaccharide molecule that contains an α(1→1) glycosidic bond, and is
biosynthesised in five enzymatic steps involving the enzymes MshA, MshA2, MshB,
MshC and MshD. Owing to the essentiality of MSH to M. tuberculosis, various
studies have focused on the MSH biosynthetic and other MSH-dependent enzymes
viewed as potential drug targets for the development of antituberculosis agents. In
the course of this study two practical challenges affecting the development of
inhibitors of one the MSH biosynthesis pathway enzyme, MshB, were addressed.
These challenges entail the lack of a high-throughput continuous assay to determine
MshB activity, and the poor availability of the natural and alternative MshB
substrates. In this study an alternate MshB substrate was characterized and shown
to undergo a rearrangement reaction upon deactylation, which allowed the
development of a new continuous assay for MshB activity that uses DNTB (Ellman’s
reagent). In addition, three new α-thioglycoligases were created from the α-Nacetylglucosaminidase
of Clostridium perfringens. These enzymes showed potential as biocatalysts that can be used for the enzymatic synthesis of thioglycoside-based
alternative substrates of MshB.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Mycobacterium tuberculosis, die organisme wat tuberkulose veroorsaak, maak gebruik van mikotiol (MSH) om homself te beskerm teen oksidatiewe stres en sodoende sy groei en oorlewing te verseker. MSH is ʼn pseudo-disakkaried molekule met ʼn α(1→1) glikosidiese binding, en word in vyf ensimatiese stappe gebiosintetiseer deur die ensieme MshA, MshA2, MshB, MshC en MshD. Weens die noodsaaklikheid van MSH vir M. tuberculosis het verskeie vorige studies gefokus op die MSH biosintetiese en ander MSH-afhanklike ensieme as potensiële teikens vir die ontwikkeling van antituberkulose middels. In die loop van hierdie studie is twee praktiese uitdagings wat die ontwikkeling van inhibitors van een van die MSH biosintetiese ensieme, MshB, bemoeilik, aangespreek. Hierdie uitdagings behels die gebrek aan 'n geskikte hoë-deurvloei kontinue essaï vir MshB aktiwiteit, en die lae beskikbaarheid van die natuurlike en alternatiewe MshB substrate. In hierdie studie is alternatiewe MshB substrate gekarakteriseer en is daar gewys dat dit ʼn herrangskikkingsreaksie ondergaan na deasetilering, wat die ontwikkeling van ʼn nuwe kontinue essaï vir MshB aktiwiteit wat gebruik maak van DTNB (Ellman se reagens), moontlik gemaak het. Verder is drie nuwe α-tioglikoligases ontwikkel van die ensiem α-N-asetielglukosaminidase van Clostridium perfringens. Hierdie ensieme toon potensiaal as biokataliste wat gebruik kan word in die ensiematiese sintese van tioglikosied-gebaseerde alternatiewe substrate van MshB.

Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Mycothiol pathway enzyme, MshB -- Biocatalytic preparation, MshB -- characterisation, UCTD