Exploring real options in the capital budgeting of investments within physical asset management
Date
2012-12
Authors
Campher, Cedric Abraham
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study explores the implementation of an integrated capital budgeting
visual mapping framework comprised of both Discounted Cash Flow (DCF)
and Real Options Analysis (ROA) techniques. Physical asset investment decisions
are based largely on rigid discounted cash flow tools which provide
untimely and incomplete decisional criteria. While literature outlines the wide
spread use of traditional DCF techniques, it very openly reveals large limitations,
including its static inflexibility and slow to evolve framework. ROA
is a more recent valuation tool based on stock option theory. It brings into
account added value found in the flexibility of managerial decision making and
uncertain conditions. This study implements a combined DCF and ROA capital
budgeting tool within a Physical Asset Management (PAM) environment.
The validity of the framework is realised through an industry relevant case
study presented by a South African mining company.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek die toepassing van ’n geïntegreerde visuele kapitaalbegrotingafbeeldingsraamwerk wat uit verdiskonteerde kontantvloei en reële opsie–analise bestaan. Fisiese batebeleggingsbesluite is dikwels gebaseer op rigiede kapitaalbegrotingstegnieke wat onvolledige besluitnemingsmaatstawwe aanbied. Terwyl literatuur die wydverspreide uiteensetting van verdiskonteerde kontantvloei openbaar, is daar nog steeds baie beperkings, soos die onbuigsaamheid en die stadige ontwikkelingstempo van verdiskonteerde kontantvloei– analise. Reële opsie–analise is ’n meer onlangse waardasiemetode wat op aandelemarkfinansies gebaseer is. Reële opsies word addisionele waarde bygevoeg deur die onsekerheid en buigsaamheid van fisiese batebeleggings. Hierde tesis implimenteer ’n gekombineerde verdiskonteerde kontantvloei en reële–opsie kapitaalbegrotingmetode binne ’n fisiese batebestuur omgewing. Die geldigheid van die gekombineerde metode is getoets met behulp van ’n gevallstudie beskikbaar gestel deur ’n Suid Afrikaanse myn.

Description
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Capital budgeting, Real options, Physical assets -- Management, Dissertations -- Industrial engineering, Theses -- Industrial engineering