The development of a novel fluorescentmarker phage technology system for the early diagnosis of tuberculosis disease

Van der Merwe, Ruben Gerhard (2012-12)

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2012.

Includes bibliography

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Mycobacterium tuberculosis, the causative organism of tuberculosis (TB), is a major cause for mortality and morbidity world-wide with a death toll only second to HIV among infectious diseases. Drug resistance is widespread and cases of multiple drug resistant TB (MDR-TB) and extensively drug resistant TB (XDR-TB) have emerged in several countries. Drug treatment is problematic and new drugs are not developed rapidly enough to offset the rapid drug resistance mutation rate of M. tuberculosis. Simple and effective diagnostics are required to contain the spread of the disease as current routine diagnostics are not fulfilling this role. Additionally, current rapid TB diagnostics are out of reach to resource poor settings due to infrastructure, cost and skill requirements. Novel TB diagnostics are thus required that meet these requirements. Mycobacteriophages are phages that infect mycobacteria and could offer a viable and cost effective alternative rapid TB diagnostics. In this study, an affinity-tagged fluorescent reporter mycobacteriophage is described, which was engineered to act as a TB diagnostic. Its performance proved favourable and superior to current existing mycobacteriophage-based TB diagnostics.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Mycobacterium tuberculosis, die organisme verantwoordelik vir tuberkulose (TB), is `n groot bron van mortaliteit en morbiditeit wêreldwyd en slegs HIV is verantwoordelik vir groter getalle sterftes as gevolg van n aansteeklike siekte. Middelweerstandigheid is algemeen en gevalle van meervoudigemiddelweerstandige tuberkulose (MDR-TB) en uiters weerstandige tuberkulose (XDR-TB) kom in verskeie lande voor. Antibiotika behandeling is problematies en nuwe anti-TB middels word nie vinnig genoeg ontwikkel om die antibiotika weerstandigheid mutasie spoed van M. tuberculosis te bekamp nie. Doeltreffende diagnostiese toetse word benodig om die verspreiding van die siekte te beheer en bestaande roetine diagnostiese toetse voldoen tans nie aan hierdie vereiste nie. Behalwe hiervoor, is huidige vinnige TB diagnostiese toetse buite bereik van arm instansies weens vereistes aan infrastruktuur, meegaande kostes en werknemervaardigheid. Nuwe TB diagnostiese toetse is dus nodig om aan hierdie vereistes te voldoen. Mikobacteriofaage is fage wat mikobacteria infekteer en kan moontlik 'n lewensvatbare en koste-effektiewe alternatief bied vir vinnige TB diagnostiese toetse. In hierdie studie word 'n affiniteitgekoppelde fluoreserende rapporteringsmikobakteriofaag beskryf wat ontwerp is om op te tree as `n nuwe vinnige TB diagnostiese toets. Die werking hiervan vertoon gunstige en beter resultate as die huidige, mikobacteriofaaggebaseerde TB-diagnostiese toetse.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/71908
This item appears in the following collections: