Investigation into the optimization of low speed communication protocols for narrow band networks

Van Staden, Teaan (2012-12)

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2012.


ENGLISH ABSTRACT: In this thesis, the investigation into the optimization of low speed communication protocols for narrow band networks will be presented. The main focus will be on analysing commonly used low speed communication protocols and investigate an alternative to these protocols to provide an optimized low speed narrow band network that provides better performance at high and low channel utilization. A study of existing low speed communication networks within the field of water supply has been used to identify the most appropriate protocols to be included in the analysis. The analysis of each protocol discussed includes the development of a simulation and theoretical model, with parameters based on those obtained from implemented communication networks focusing on the parameters used within the Namib water supply scheme of NamWater in Namibia. Of the currently implemented contention protocols, the non-persistent Carrier Sense Multiple Access (CSMA) protocol is implemented the most. Current models used for modelling these protocols make use of various assumptions. These models have been expanded to provide a more accurate representation of the non-persistent CSMA model. The Round Robin Polling (RRP) protocol is another well known protocol used within the telemetry industry and has also been modelled as an alternative to the non-persistent CSMA model. The Adaptive Tree Walk (ATW) protocol has been identified as the limited contention protocol to be modelled as a possible alternative to the conventional methods used. A new model has been developed for modelling this protocol by making use of the same strategies and tools used in the modelling of the non-persistent CSMA and RRP protocols. The Simulation modelling has been developed by making use of DESMO-J, an Object Orientated Simulation API based in Java, developed by the Faculty of Informatics at the University of Hamburg. DESMO-J has been chosen as an alternative to the more traditional simulation languages due to its complete documentation, support structures, ease of use and flexibility. All theoretical models have been implemented in Matlab.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis sal die ondersoek na die optimering van laespoed protokolle vir kommunikasie oor nouband netwerke voorgelê word. Die hoof fokus is op die analise van algemene laespoed kommunikasie protokolle en die ondersoek van alternatiewe wat ’n meer optimale laespoed nouband netwerk sal lewer deur beter werkverigting by lae en hoë kanaalverkeer. ’n Studie van praktiese laespoed nouband netwerke in die veld van waterverspreiding word gebruik om die mees algemene protokolle te identifiseer wat in die analise ingesluit moet word. Die analise van die protokolle sluit in teoretiese en simulasie modelle, met parameters soos geidentifiseer uit die studie van ‘n praktiese netwerk, naamlik die Namib waterverspreidingskema van NamWater in Namibië. Die ’Non-persistent Carrier Sense Multiple Access’ en ’Round Robin Polling’ protokolle is geidentifiseer as dié wat meeste geimplementeer word. Die werkverigting van die protokolle is geanaliseer deur gebruik te maak van teoretiese en simulasie modeleringstegnieke. Huidige modelle van die CSMA protokol is gebaseer op sekere aannames. Hierdie aannames word aangepas en verbeter vir implementering van die teoretiese model. Die model word ook verder uitgebrei om beter resultate te lewer oor ’n groter parameterstel. Die ’Adaptive Tree Walk’ protokol is geidentifiseer as ’n moontlike optimale protokol en word gemodeleer en vergelyk teen die CSMA en RRP protokolle se werkverigting. Die simulasiemodelle is ontwikkel deur gebruik te maak van die DESMO-J sagteware, soos ontwikkel as ’n Java program-koppelvlak deur die Universiteit van Hamburg se Fakulteit van Informatika. DESMO-J is gekies as ’n alternatief vir die meer tradisionele simuleringstale omrede goeie dokumentasie, maklike gebruik en buigbaarheid. Alle teoretiese modelering is uitgevoer in Matlab.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL:
This item appears in the following collections: