Terahertz (THz) spectroscopy

Numan, Nagla Numan Ali (2012-12)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Terahertz radiation is currently used in security, information and communication technology (ICT), and biomedical sciences among others. The usability of terahertz (THz) radiation, in many of its applications depends on characteristics of the materials being investigated in the THz range. At the heart of THz usage is a THz spectroscopy system necessary for the generation and detection of the THz radiation. In this thesis, we characterise such a THz spectroscopy system. In our typical THz spectrometric system, we make use of femtosecond (fs) laser technology and pump-probe principles for emission and detection of THz radiation. Background about the principles of generation THz radiation using fs triggered antennas and the principles of the spectroscopy technique and appropriate literature references are presented. Using an assembled commercially available kit, we reproduce known spectra in order to confirm correct functionality (for calibration) of the assembled spectroscopy system and to gain experience in interpreting these spectra. By introducing a suitable x - y scanning device we construct a crude THz imaging device to illustrate the principle.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Terahertsstraling word deesdae wyd in die sekuriteits, inligting-en-kommunikasie en biomediese sektore aangewend. Die gepastheid van terahertsstraling (THz) vir ’n spesifieke toepassings hang af van die eienskappe van die materiale wat ondersoek word. Vir die uitvoer van sulke eksperimente word ’n THz-spektroskopie sisteem benodig vir die opwekking en meting van THz-straling. In hierdie tesis word so ’n THz-spektroskopie sisteem beskou en gekarakteriseer. In die sisteem word van ’n femtosekondelaser (fs) gebruik gemaak in ’nn pomp-en-proef opstelling vir die uitstraling en meting van THz-straling. Die beginsels rakende die opwekking van THz-straling, deur gebruik te maak van ’n antenna wat deur ’n fs-laser geskakel word, asook die beginsels van die spektroskopiese tegniek, met toepaslike verwysings, word in die tesis aangebied. Deur gebruik te maak van’n kommersiële THz opstelling is bekende spektra gemeet om die korrekte funksionering (vir kalibrasie doeleindes) na te gaan en om ondervinding op te doen in die interpretasie van hierdie spektra. ’n X-Y-translasie toestel is tot die opstelling bygevoeg om THz-afbeelding moontlik te maak en sodoende hierdie beginsel te illustreer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/71690
This item appears in the following collections: