FATKID : a Finite Automaton Toolkit
Date
2012-12
Authors
Huysamen, Nico
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis presents the FATKID Finite Automata Toolkit. While a lot
of toolkits currently exist which can manipulate and process nite state
automata, this toolkit was designed to e ectively and e ciently generate,
manipulate and process large numbers of nite automata by distributing
the work
ow across machines and running the computations in parallel.
Other toolkits do not currently provide this functionality. We show that
this framework is user-friendly and extremely extensible. Furthermore we
show that the system e ectively distributes the work to reduce computation
time.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis bespreek ons die FATKID Eindige Automaat Toestel. Al- hoewel daar reeds toestelle bestaan wat automate kan genereer, manupileer, en bewerkings daarmee kan uitvoer, is daar egter geen toestelle wat dit op die skaal kan doen wat ons vereis deur die proses te versprei na 'n aantal nodes nie. Ons vereis 'n stelsel wat mew baie groot aantalle automate werk. Die stelsel moet dan die gewensde prosesse in 'n verspreide omgewing, en in parallel uitvoer om verwerkingstyd te verminder. Ons sal wys dat ons stelsel nie net hierdie doel bereik nie, maar ook dat dit gebruikers-vriendelik is en maklik om uit te brei.

Description
Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012
Keywords
Machine theory, Distributed computation, Graphical user interfaces (Computer systems), Language theory, Dissertations -- Mathematical sciences, Theses -- Mathematical sciences, Dissertations -- Computer science, Theses -- Computer science