Investigation of exopolysaccharide producing bacteria isolated

Willard, Kyle (2012-12)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2012.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The deterioration of harvested sugarcane as a result of bacterial growth causes major losses of sucrose and a build-up of exopolysaccharides (EPS). Polysaccharides present during production increase the massecuite viscosity, which negatively influences evaporation and crystallisation. In this study 38 culturable EPSproducing bacteria were isolated from milled sugarcane. Analysis of the EPS showed the ubiquitous presence of glucose, however, 14 polysaccharides also contained mannose, fructose or galactose. In vitro treatment using Chaetomium erraticum dextranase to evaluate is effectiveness indicated that 37 of the EPS were hydrolysed to some extent. There were 21 polysaccharides that were only partially digested. The capacity of the isolates to produce EPS on different sugars indicated a correlation between sucrose and polysaccharide formation in 37 isolates. The results indicate there are more species involved in EPS production than previously thought as well as the presence of non-dextran polysaccharides.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Bakteriële groei veroorsaak ‘n afname in gehalte, sukrose en ‘n verhoging in die hoeveelheid van eksternepolisakkeriede (EPS). Die verhoogde konsentrasie van polysakkariede gedurende die verwerkingsprosses veroorsaak ‘n verhoging in “massecuite” viskositeit. Hierdie verskynsel het ‘n nadelige uitwerking op die verdamping en kristalvorming van die produk. In gemaalde skuikerriet was 38 groeibare EPS-produserende bakterieë geisoleer. Die geanaliseerde EPS van hierdie bogenoemde bakterieë was daar in almal glukose teenwoordig. In 14 van hulle was mannose, fruktose en galaktose ook gevind. Die in vitro effektiwieteit van Chaetomium erraticum dekstranase op die EPS het gewys dat 37 het tot ‘n mate gehidroliseer maar 21 was net gedeeltelik verteer. As gevolg van die bo-genoemde resultate was daar gevind dat sukrose was ‘n noodsaaklike subtraat vir EPS produksie in die geisoleerde bakterieë. In hierdie studie was bevestig ‘n groter verskiedenheid EPS-produserende bakterieë gevind was en dat hulle assosiasie aan sukierriet prossering meer kompleks is as wat vooreen gedink was.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/71627
This item appears in the following collections: