Matilda, who told lies and was burned to death : ʼn vergelykende analise van die illustrasie van ʼn vermaan-verhaal
Date
2012-12
Authors
Visser, Carla
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study comprises a comparative visual analysis of three picture books, illustrated by
Steven Kellogg, Posy Simmonds and Edward Gorey. The illustrators reinterpret the
cautionary tale, Matilda, who told lies and was burned to death by Hilaire Belloc (1908). Not
only does this study present a brief historical overview of the genre but it also interrogates the
manner in which different styles of illustration underscore the pedagogical didactic narrative.
The visual interpretations of these three illustrators are compared in order to establish
whether or not they have succeeded in sustaining the subversive or grotesque elements of this
cautionary tale. Belloc’s narrative as well as the illustrations are analysed in terms of gender.
I discuss my own version of Belloc’s cautionary tale as a parody of this tale that serves to
exaggerate the sometimes overt gendering of girl characters in cautionary tales.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie skripsie behels die visuele analise van drie verskillende prenteboeke, onderskeidelik geillustreer deur Steven Kellogg, Posy Simmonds en Edward Gorey. Al drie illustreerders bied ʼn visuele herinterpretasie aan van die vermaan-vers Matilda, who told lies and burned to death deur Hilaire Belloc. Die skripsie bied nie net ʼn geskiedkundige oorsig oor die genre nie, maar ondersoek die manier waarop verskillende illustrasie-style die opvoedkundige, didaktiese narratief onderstreep. Die illustreerders se prenteboeke word vergelyk en daar word vasgestel of hulle daarin geslaag het om die subversiewe en selfs groteske elemente in hierdie vermaan-verhaal te behou. Belloc se narratief en die illustrasie daarvan is ook in terme van gender geanaliseer. Ek bespreek my eie weergawe van Belloc se vermaan-verhaal, wat ek aanbied as ʼn parodie om die soms duidelike “gendering” van meisie-karakters in vermaan-verhale te oordryf.

Description
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2012.
Keywords
Children's books -- Illustrations, Illustrated children's books -- Criticism and interpretation, Belloc, Hilaire, 1870-1953 -- Matilda, who told lies, and was burned to death, Dissertations -- Visual arts, Theses -- Visual arts