Masjienvisie as outomatiseringsopsie vir Suid-Afrikaanse nywerhede

Fourie, C. J. (1990)

CITATION: Fourie, C. J. 1990. Masjienvisie as outomatiseringsopsie vir Suid-Afrikaanse nywerhede. South African Journal of Industrial Engineering, 4(1): 30-40, doi: http://dx.doi.org/10.7166/4-1-433.

The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za

Article

ENGLISH ABSTRACT: Automation can effectively improve productivity. A recent shift from hard to flexible automation boosted the robotics and machine vision technology as options for implementation. The principle of machine vision is still new in South Africa and it was therefore neccessary to create a conceptual base which includes aspects of image capturing, image analysis, image interpretation and calibration. The final step of this research program was to investigate the application and justification of vision in various fields.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Indien Suid Afrika sy produktiwiteit wil verbeter, is outomatisasie 'n werkbare opsie. Die klemverskuiwing van harde na aanpasbare outomatisasie het veroorsaak dat die tegnologie rondom robotika en masjienvisie in belangrikheid toeneem. Omdat die masjienvisiekonsep nog relatief onbekend in Suid Afrika is, was dit ncdig om eers die beginsels rondom die konsep neer te Ie. Dit sluit aspekte soos beeldverkryging, beeldanalise, beeldinterpretasie en kalibrasie in. As 'n finale stap is gekyk na die toepassing van masjienvisie in verskeie velde asook die regverdiging daarvan.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/71370
This item appears in the following collections: