Die geskiedenis van wynbou en wynhandel in die Kaapkolonie, 1795-1860

Van Zyl, D. J. (1973-12)

Thesis (DPhil)--Stellenbosch University, 1973

Thesis

See Item for full text

Voorwoord: Omdat daar in die Suid-Afrikaanse Geskiedskrywing 'n groot leemte aan werke oor die ekonomiese geskiedenis bestaan, ek persoonlik baie in die geskiedenis van landbou in Suid-Afrika belangstel en daar nog feitlik geen argivale navorsing oor die geskiedenis van wynbou en wynhandel na 1795 gedoen is nie, het ek besluit om 'n verdere studie van laasgenoemde onderwerp te maak tot 1860. In hierdie jaar is die vryhandelsooreenkoms tussen Brittanje en Frankryk gesluit, wat meegebring het dat die voorkeurtariewe wat Brittanje in 1813 op Kaapse wyn ingestel he+, beeindig is. Die beeindiging van die voorkeurtariewe het tot 'n ineenstorting van die Britse mark vir Kaapse wyn, en daarmee ook die totale wynuitvoerhandel van die Kaapkolonie, gelei. Hiermee het die Kaapse wynboubedryf 'n kruispad bereik. Om hierdie redes vorm die jaar 1860 'n logiese afsluitingsdatum vir hierdie proefskrif.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/70378
This item appears in the following collections: