Die bepaling van standaarde vir die verloskundige verpleegpraktyk

Date
1995-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Against the background of a primary health care approach and the emphasis on quality care, various role players have indicated a need for describing and evaluating the practice of midwives during the intrapartum period. A study, based on a combination of qualitative and quantitative methods (also called triangulation), was conducted to formulate and evaluate structure, process and outcome standards for midwife-centered intrapartum care.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Teen die agtergrond van 'n primêre gesondheidsorgbenadering en met die beklemtoning van gehaltesorg, het verskeie rolspelers aangedui dat daar 'n behoefte bestaan vir die beskrywing en evaluering van die praktyk van vroedvroue gedurende die intrapartum tydperk. 'n Studie, gebaseer op 'n kombinasie van kwalitatiewe metodes (ook genoem triangulasie), is uitgevoer om struktuur-, proses- en uitkomsstandaarde vir vroedvrou-gesentreerde intrapartumsorg, te formuleer en te evalueer.
Description
Proefskrif (D.Cur.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1995.
Keywords
Citation