'n Ekonomiese ondersoek van die sultana rosyntjie boerdery te Robertson, 1934-1935

Date
1900
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die maak van Sulaana-rosyntjies is alleen beperk tot 'n paar streke in die Unie van Suid-Afrika o.a. Robertson, Worcester en Montagu, wat die vernaamste is in die Westelike en Suidwestelike distrikte van Kaapland. Sultana-boedery is ook later jare op intensiewe skaal voortgesit langs die Grootrivier en wel by Kakamas, Kenhardt en Gordonia. Robertson is egter die streek wat die meeste Sultana rosyntjies produseer, en derhalwe is die streek gekies om 'n studie te maak van die Sultana bedryf. In hierdie distrik maak dit 'n belangrike bedryfstaak van die landbou uit, nie alleen wat produksie en waarde betref nie; maar dit verskaf ook 'n lewensbestaan aan baie families.
Description
Proefskrif (M. Sc. Agric.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1937.
Keywords
Raisins -- Economic aspects -- South Africa -- Robertson, Grapes -- Economic aspects -- South Africa -- Robertson, Viticulture -- Economic aspects -- South Africa -- Robertson, Dissertations -- Agriculture, UCTD
Citation