Kurrikulumontwikkeling in spesiale sekondere skole vir verstandelik gestremde leerlinge in Kaapland
Date
1992-03
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: On the supposition that education should also be possible for the handicapped, it appears as
consequence of the study of relevant literature, dealing specifically with the mentally handicapped
learner, that responsible teacher involvement in curriculum development is expedient and should
be aimed at. The implication here is that there should be knowledgeability and expertise with
regard to the curriculum theory and practice to promote meaningful teacher involvement in
curriculum development. This can also be to the advantage of the development of the school as
well as the professional growth of the teachers.
Curriculum development is an intricate, continuous process which progresses systematically
according to a rigid plan. Therefore relevant concepts and representative phases of design,
dissemination, implementation and evaluation are elucidated and stressed. This theoretic result of
curriculum development is associated with the important action of the curricular practice later in
this study.
The organisational practice of curriculum development is included in models for a curricular
design and are described in consequence of the similarities which are found in the structures of
leading models for a design. The situation-analysis, selection of aims and objectives, selection
and ordering of contents, selection and ordering of study opportunities and evaluation are
highlighted and described.
In view of the fact that curriculum development forms part of the educational process, the highest
. measure of teacher involvement is essential. Active involvement implies that various instances
and persons on specific hierarchical levels should be involved with this action and supportive
structures should be developed to initiate involvement and participation on relevant curricular
levels. With regard to the structural syllabus development for special schools for the mentally
handicapped and the practice formation of the curricula in these schools, the structural network
for curricular practice is highlighted and discussed. The role which institutions and persons
involved with regard to curriculum development in special education for mentally handicapped
fulfil, is being investigated.
With reference to the theoretical circumscription of curricular procedures and the examination of
possible teacher participation within the curricular practice, the present level of teacher
knowledgeability and expertise and the quality of teacher involvement and teacher participation
with regard to subject curriculum in special education are investigated empirically and findings
are formulated. A possible concept program for continuous or in-service training of the teaching
staff with regard to curriculum knowledge and curriculum expertise develops from this.
This study is concluded with a summary and a number of findings which have been based on the
outcome of the study and from which possible recommendations follow.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Met die oog op die stellinginname dat onderwys ook vir gestremdes moontlik moet wees, blyk na aanleiding van die bestudering van relevante literatuur wat spesifiek oor die verstandelik gestremde leerder handel, dat verantwoordelike onderwyserbetrokkenheid by kurrikulumontwikkeling wenslik is en nagestreef behoort te word. Die implikasie hiervan is dat daar 'n kundigheid en 'n ingeligtlleid. met betrekking tot die kurrikuleringsteorie en -praktyk moet wees omsinryke onderwyserbetrokkenheid by kurrikulumontwikkeling te bevorder. Dit kan vir die skool se ontwikkeling voordelig wees en ook vir die onderwysers se professionele groei bevorderlik wees. Kurrikulumontwikkeling is 'n ingewikkelde kontinue proses wat sistematies volgens 'n vaste plan verloop. As sodanig word tersake begrippe en die verteenwoordigende fases van ontwerp, disseminasie, implementering en evaluering toegelig en beklemtoon. kurrikulumontwikkeling word in die studie met die kurrikuleringspraktyk verder in verbaild gebring. Hierdie teoretiese uitkoms van belangrike handeling van Die organisatoriese praktyk van kurrikulumontwikkeling is in modelle vir 'n kurrikulumontwerp vervat en word na aanleiding van die ooreenkomste wat in die strukture van toonaangewende modelle vir 'n ontwerp aangetref word, beskryf. Die situasie-analise, seleksie van doelstellings en doelwitte, seleksie en ordening van inhoude, seleksie en ordening van leergeleenthede en evaluering word as sodanig uitgelig en beskryf. Omdat kurrikulumontwikkeling deel vorm van die opvoedingsproses, is die hoogste mate van onderwyserbetrokkenheid nodig. Aktiewe betrokkenheid impliseer dat verskeie instansies en persone op bepaalde hierargiese vlakke by die aksie betrokke sal wees en dat ondersteuningstrukture ontwikkel sal word om betrokkenheid en deelname op relevante kumkuleringsvlakke te inisieer. Met die oog op die kernsillabusontwikkeling vir spesiale skole van. verstandelik gestremdes en die praktykwording van die kurrikula in hierdie skole, word die strukturele netwerk virkurrikulering as sodanig uitgelig en bespreek. Die rol wat instansies en betrokkenes ten opsigte van die kurrikulumontwikkeling by spesiale onderwys aan verstandelik gestremdes vervul, word ondersoek. Na aanleiding van die teoretiese omskrywing van kurrikuleringsprosedures en die beskouing oor moontlike onderwyserdeelname binne die kurrikuleringspraktyk, word die huidige vlak van onderwyserkundigheid en -ingeligtheid en die gehalte van onderwyserbetrokkenheid en onderwyserdeelname ten opsigte van vakkurrikulering in spesiale onderwys empiries ondersoek en bevindinge geformuleer. 'n Moontlike konsepprogram vir voortgesette- of indiensopleiding van die onderwyspersoneel ten opsigte van kurrikulumkennis en kurrikulumkundigheid spruit hieruit voort. Die studie word afgesluit met 'n samevatting en 'n aantal bevindinge wat op die uitkoms van die studie gebaseer is enwaaruit moontlike aanbevelings volg.

Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 1992.
Keywords
Curriculum planning -- South Africa -- Cape of Good Hope, Children with mental disabilities -- Education -- South Africa -- Cape of Good Hope, Dissertations -- Education