Die invloed van geslagsrolhouding en selfbeeld op die loopbaanorientasie van 'n groep standerd nege-meisies

Date
1992
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The aim of the present study was to examine the influence of various factors on the career orientation of adolescent girls. Career orientated girls were compared to girls wanting to be fulltime housewives with regard to their sex-role attitudes, their self-esteem, the career involvement of their mothers, as well as the attitudes their fathers displayed toward their wives' career involvement. An additional aspect of the research was comparing the sex-role attitudes, self-esteem, career orientation and intellectual ability of girls choosing traditional careers with those indicating non-traditional career choices. The research sample consisted of 149 standard nine girls from two high schools, one being Afrikaans medium, the other English medium. A questionnaire consisting of three sections was answered by the subjects. The first section was aimed at obtaining background information of the subjects and establishing their career orientation. The second and third sections consisted of the Coopersmith Self-Esteem Inventory and the Steyn Sex-Role Attitude Questionnaire. The data obtained in the present research indicate that the majority of subjects regard a career as an important aspect of their future. Fewer than 20% of the subjects indicated that they aspired to the traditional role of housewife and mother, whereas 75% were planning for long-term career involvement. Furthermore the results indicate that sex-role attitudes are central to the career development and career choices of girls. Girls with less traditional sex-role attitudes are statistically significantly more often career orientated than girls with traditional sex-role attitudes and also more likely to choose non-traditional careers. It was also found that parents have an important influence on their daughters' sex-role attitudes. Daughters of working mothers were found to have significantly less traditional sex-role attitudes than the daughters of mothers who are full-time housewives. Furthermore, daughters whose fathers encouraged their wives to have a career, were also found to be less traditional in the sex-role attitudes they held, when compared to daughters of fathers who did not encourage their wives to work outside the home. Results also indicated that daughters of working mothers were more often career orientated than those whose mothers were full-time housewives. However, this difference was not statistically significant. The self-esteem scores of career orientated subjects were not found to differ significantly from those of subjects who wanted to become full-time housewives and no significant correlation was found between self-esteem and sex-role attitudes.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die huidige ondersoek was om sekere faktore wat moontlik 1 n invloed op die loopbaanori~ntasie van adoles- 5.:!nte mei s 1e$ het, te ondersoek. Loopbaangeori~nteerde en huisvrou-geor1t! nteerde meisies is ten opsigte van hul geslagsrolhoudings en selfbeeld, die loopbaanbetrokkenheid van hul moeders, asook die houdi ngs van hul vaders teenoor die l oopbaanrol van hul eggenotes, vergelyk. 'n Verde re aspelc. van die navorsing was om meisies wat tradisionele beroepskeuses en die wat nie-tradisionele beroepskeuses aangedui het, ten opsigte van hul geslagsrolhoudings, selfagting, loopbaanori~ ntasie en intellektuele vermo~ te vergelyk. Die ondersoekgroep het uit 149 standerd ncgr -meisies uit twee holfrskol e, eer Afrikaansvoertaal, die ander Engel svoertcJal, l> t!st aan. 'n Vraelys bestaande uit drie onderafd1:d 1ngs is d%"' j1e proefpersone beantwoord. Die eerste afdeling was geri g (\~ d1 f i nwi n van agtergrondgegewens omtrent die proefpe, ·s 0011, s~ok di€. bepaling van haar bero:: p•;ori~ntasie. Die ander 11 · .._ onderskeidelik die Coopersmith-selfagtingsvraelys en die St~ n-geslagsrolhoudingsvraelys. Die statisti~se ver~erkin~ van die data is met behulp van chikwadraatontledings en t-toe~ e vir onafhanklike groepe gedoen. Die gegewens in die hui di ge navorsi ngsprojek dui daarop dat die oorgrote meerderheid van die meisies 'n loopbaan as 'n belangrike komponent van hul toekoms beskou. Minder as 20$ van die meisies in die ondersoekgroep he aangedui dat hulle die tradisionele rol van voltydse huisvrou en moeder as toekomsideaal nastreeff terwyl 75% van die groep langtermyn loopbaanbP.trokkenheid beplan. Verder dui die resultate van die ondersoek daarop dat geslagsrolhoudings 1 n sentr e rol in die loopbaanontwikkeling en beroepskeuses van meisies speel. Meis1es met mi der-tradisionele geslagsro1houdings is beduidend meer dikw..:l s loopbaangeori!n eerd en oak. meer g ni:>ig om nie-tradisionele beroepe te kies as meisies met t·adisionele geslagsrolhoudings 1 n Verdere bevinding is dat d1e ouers 1 n belangrike invloed op die geslagsrolhoud·ngs van hul dogters het. Dogters van w rke~de moeders het bedufdend minder tradis1onele geslagsrolhoudings t> pentl _ar as die dogters van voltydse huisvroue. Daarbenewens het die dogters van vaders wat hul vrou~ aanmoedig o!Tl te werk oo minder tradisionele ge s lagsrolh'ludings as die wie se vaders nie hul vroue aanmoedig om 1 n beroep buite die hui s te heoef en ni e Di e gegewenr dui ook daarop dat die dogters van moeders wat 'n beroe~ r,! ite dh huis beoefen meer dikwels loopbaangeor1~nteerd Js as die dogters van voltydse huisvroue. Hierdi ,e verskil fs egter nie statisties beduidend nie. Geen beduidende verskil is gevlnd in die selfbeeldtellings van die loop aa n9eorf@nteerde en die hui sv rou.geori !nteerde mets1es nie. Daar is ook gee~ beduidende verband tussen die selfbeeldtellings en die gesl ,agsrolhoudingstellings van die proefpersone gev1nd nie.
Description
Tesis (M. Sc.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1992.
Keywords
Sex role, Vocational guidance, Self-perception, Girls -- Attitudes, Dissertations -- Psychology, UCTD
Citation