Riglyne vir geintegreerde gehooropleiding by klavieronderrig
Date
1990-12
Authors
Douglas, Bernita
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study was undertaken after it was found that aural training is being neglected in general. The researcher wanted to explore a possible solution. Aural training integrated with piano training is regarded as a way of teaching that will grant aural training its rightful place in music education. A literature study was
undertaken and personal interviews were held with eleven
specialists in the field of music.
It was found that a small amount of integration is taking
place, but that a purposeful effort must be made to
integrate aural training with piano training during the
whole duration of a piano lesson.
A theory, on·which integrated teaching is being based, was
set up and guidelines for aural training integrated with
piano training were given.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is onderneem omdat gehooropleiding in die algemeen afgeskeep word en die navorser ' n moontlike oplossing wou ondersoek. Geïntegreerde gehooropleiding by klavieronderrig word beskou as ' n onderwysmetode wat aan gehooropleiding sy regmatige plek in musiekonderrig sal verleen. 'n Literatuuroorsig is gedoen en persoonlike onderhoude is gevoer met elf gesaghebbendes op musiekgebied. Daar is vasgestel dat integrasie wel in ' n klein mate onbewustelik plaasvind, maar dat daar 'n doelbewuste poging aangewend moet word om gehooronderrig te alle tye tydens ' n klavierles te integreer. 'n Teorie waarop geïntegreerde onderwys gebaseer word, is opgestel en riglyne vir geïntegreerde gehooronderrig by klavieronderrig is ook gegee.

Description
Thesis (MMus.) -- Stellenbosch University, 1990.
Keywords
Dissertations -- Music