Kerkwees op Mooimeisiesfontein : die geskiedenis van die Ned. Geref. Kerk Albanie, 1831-1981

Kruger, L. R. (1981-09)

Thesis (MTh) -- Stellenbosch University, 1981

Thesis

INLEIDING: In hierdie verhandeling gaan dit om die geskiedenis van die Ned. Geref. gemeente Albanie, Riebeek-Oos, wat in hierdie jaar 150 jaar bestaan. By die interpretasie van hierdie gemeentegeskiedenis moet rekening gehou word met die vraag watter faktore, teologies,.kerklik of andersins, 'n invloed gehad het op die manier van bediening en ontwikkeling van die gemeente? In hoeverre is die gemeente tipies van die kerk waarmee hy in verband staan en in hoeverre onderskei hy hom as 'n besondere gemeente? Was die gemeente getrou gewees aan die Skrif, en die eis van Christus?

ENGLISH ABSTRACT: NO ABSTRACT

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/68219
This item appears in the following collections: