Die geskiedenis van sendingwerk deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk onder die Buysstam in Noord-Transvaal

Date
1977
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
AFRIKAANSE OPSOMMING: Sowat 50 kilometer wes van Louis Trichardt, teen die suidelike hang van die Soutpansberg, lê Buysdorp. Die plek het 'n misleidende naam want tensy 'n mens 'n skool,'n poskantoor en 'n kerk 'n dorp noem, is daar geen sprake van 'n dorp nie. Buysdorp lê in die middel van 'n groat pleas mars, wat aan die Buysstam behoort. Die naam Buysstam kan ook misleidend wees aangesien almal wat op die plaas woon nie Buys genoem word nie. Die mense is wel almal familie van mekaar, maar van die 56 gesinne wat tans (1977) daar bly, dra net 29 die van Buys.1) Die ander vanne het met die loop van jare deur huwelike en buite-egtelike geboortes bygekom. Dear woon ook 'n groot groep swart arbeiders op die plaas.
Description
Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 1977.
Keywords
Indigenous peoples -- South Africa
Citation